Cheers vir eers.
Maart 15, 2010 in Sonder kategorie
Weens werksverpligtinge is ek genoodsaak om in die toekoms veel laer as gewoonlik te lê. Ek sal nog van tyd tot tyd inloer en af en toe ietsie plak. Ek hoop julle sort intussen die plakkersmet uit.
Groete en lekker dag.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Sal so maak Kelly
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Ongelukkig ja Paljas. Sterkte daar ook.
kerneelsie het gesê op Maart 15, 2010
Net nie 6 voet onder die grond nie Ouboet. Dit sal nie dieselle wees hier sonder jou nie.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Nee wat Neels. Dis net werksdruk sonder weerga.
eiewys-gekkigheid het gesê op Maart 15, 2010
Solank jy belowe om so nou en dan hallo te sê het ek geen probleem nie!
karientjies het gesê op Maart 15, 2010
Lekker dag Ouboet
plankloper het gesê op Maart 15, 2010
Sterkte met die werk
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Ek belowe ek dros nie
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Selle daar SeisoeneKind
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Thanks Plankloper.
jannel1 het gesê op Maart 15, 2010
Ag nee. Moenie dat werk met jou prioriteite inmeng nie!
Sterkte, jy word reeds gemis.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Thanks Jan.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Thanks Sonel
zephur het gesê op Maart 15, 2010
Ouboet hoop om jou weer gou hier te sien…
Jou bloghuisie sal hier wag vir jou.
Juanita.snyman het gesê op Maart 15, 2010
Aaaag. Hoe hartseer. Ek hoop om gou weer van jou te hoor.
Lekker werk.
mfutcher het gesê op Maart 16, 2010
Kom ouboet,
ons wag in spaning, hehehe
FOXY1975 het gesê op Maart 17, 2010
Ek kom nou eers agter hoekom ek nog die heeltyd voel ek mis erens iets! Dis omdat ek nog nie hierdie week ‘pos’ van jou gelees het nie!
Sterkte met die werk!
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks Foxy. Ek pos nou een.
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks kammi. Dieselfde daar
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thyanks. Ek sal gereeld probeer inloer.
FOXY1975 het gesê op Maart 17, 2010
Jippee!
louisna het gesê op Maart 17, 2010
….ek gaan nou enetjie plak
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks Therina.
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks.
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Ek het gaan soek maar dit nie gekry nie.
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks Zeppie.
louisna het gesê op Maart 17, 2010
Thanks samuhr
louisna het gesê op Maart 17, 2010
gee net bietjie kans. so 5 minute.
louisna het gesê op Maart 18, 2010
Soort van en ander kwessies.