Cheers vir eers.

Maart 15, 2010 in Sonder kategorie

Weens werksverpligtinge is ek genoodsaak om in die toekoms veel laer as gewoonlik te lê.  Ek sal nog van tyd tot tyd inloer en af en toe ietsie plak. Ek hoop julle sort intussen die plakkersmet uit.


Groete en lekker dag.

29 antwoorde op Cheers vir eers.

  1. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Sal so maak Kelly

  2. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Ongelukkig ja Paljas. Sterkte daar ook.

  3. kerneelsie het gesê op Maart 15, 2010

    Net nie 6 voet onder die grond nie Ouboet. Dit sal nie dieselle wees hier sonder jou nie.

  4. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Nee wat Neels. Dis net werksdruk sonder weerga.

  5. Solank jy belowe om so nou en dan hallo te sê het ek geen probleem nie!

  6. Lekker dag Ouboet

  7. plankloper het gesê op Maart 15, 2010

    Sterkte met die werk

  8. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Ek belowe ek dros nie

  9. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Selle daar SeisoeneKind

  10. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Thanks Plankloper.

  11. jannel1 het gesê op Maart 15, 2010

    Ag nee. Moenie dat werk met jou prioriteite inmeng nie!

    Sterkte, jy word reeds gemis.

  12. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Thanks Jan.

  13. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Thanks Sonel

  14. zephur het gesê op Maart 15, 2010

    Ouboet hoop om jou weer gou hier te sien…

    Jou bloghuisie sal hier wag vir jou.

  15. Aaaag. Hoe hartseer. Ek hoop om gou weer van jou te hoor.

    Lekker werk.

  16. mfutcher het gesê op Maart 16, 2010

    Kom ouboet, ons wag in spaning, hehehe

  17. FOXY1975 het gesê op Maart 17, 2010

    Ek kom nou eers agter hoekom ek nog die heeltyd voel ek mis erens iets! Dis omdat ek nog nie hierdie week ‘pos’ van jou gelees het nie!
    Sterkte met die werk!

  18. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks Foxy. Ek pos nou een.

  19. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks kammi. Dieselfde daar

  20. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thyanks. Ek sal gereeld probeer inloer.

  21. FOXY1975 het gesê op Maart 17, 2010

    Jippee!

  22. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    ….ek gaan nou enetjie plak

  23. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks Therina.

  24. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks.

  25. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Ek het gaan soek maar dit nie gekry nie.

  26. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks Zeppie.

  27. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    Thanks samuhr

  28. louisna het gesê op Maart 17, 2010

    gee net bietjie kans. so 5 minute.

  29. louisna het gesê op Maart 18, 2010

    Soort van en ander kwessies.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.