Oorgeslaande Ockert.

Maart 12, 2010 in Sonder kategorie

Plakkersmet het weer die blog bevuil.  Die volgende onvanpaste lasterlike vuiltaal is op Modderkoekie se blog geplak.

 

Ockert skryf: Ag jirre jou ou toskuiken maar jy is ok maar fokken kinderagtig. Ek sien nou eers hierdie kak van jou! Ruk jouself bietjie reg. Jy het serious fokken issues jou ou teemhol. WTF? Ek reageer: Onthou Ockert, jy beledig en belaster wederegtelik ‘n blogger  van statuur op ‘n openbare forum.  Duidelik het jy nie die insig om te besef wat met jou kan gebeur nie.


Ockert skryf: Net ‘n dom poepol loop en vertel hy is deel van die intelligenter deel van die blogoseaan. Nee fok!  Ek reageer: Jy noem my ‘n dom poephol, weer eens op ’n openbare forum. Jy dink jy kruip weg in die kuberruim maar daar is iets oppad na jou toe.  

 

Ockert skryf: Wie praat so? “Kom ons stuur die skoorsoekers planke toe”. Het jy al ooit punt natgemaak?  Ek reageer:  Ek vermoed dat selfs die eensellige Amoeba Proteus sal besef dat puntnatmaak en planketoe nie in dieselfde konteks pas nie.

 

Dalk moet jy dit oorweeg om jou aggressie op iets anders te probeer verplaas, want iemand met jou vlak van totale ongemanierdheid en emosionele beheerverlies is nie welkom in blogland nie.

39 antwoorde op Oorgeslaande Ockert.

  1. VozSola het gesê op Maart 12, 2010

    Eish!

  2. jannel1 het gesê op Maart 12, 2010

    Uitgevee? Ek sien niks – was die oorspronklike teen jou of MK gerig?

    “Ag jirre jou ou toskuiken maar jy is ok maar fokken kinderagtig.”

    *kug-kug* Goed deurdagte volwasse kommentaar. Ek is werklikwaar beindruk.

  3. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks vir die inloer Anha. Ek stem saam. Hoekom kan ons nie net in vrede blog nie? Hoekom moet mense aggressief en beledigend raak? Lekker daggie.

  4. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Ek glo nie hy weet self nie.

  5. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Nee, ek dink dit is nog daar. Seker so 5 posts terug op Modderkoekie se blog.

    Ek verstaan nie jou kommentaar oor die toskuiken nie. Hy se dit vir haar.

  6. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks vir die pragtige kommentaar SoNel. Heerlike dag vir jou ook.

  7. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Nee, moet asb nie skrap nie.

  8. vrot chocolate…gladnie lekker nie 🙁

  9. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Mooi metafoor Trouby..

  10. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Ja nee, ek weet ook nie.

  11. jannel1 het gesê op Maart 12, 2010

    Hier is ongelukkig nie ‘n ikon vir sarkasme nie – wat ek bedoel die sin is eintlik komies snaaks as jy in ag neem dit beskuldig iemand anders van kinderagtigheid.

    Hoop jy verstaan nou. 🙂

  12. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Yes, nou sien ek hom in konteks. Thanks.

  13. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks SoNel vir jou moeite. Ek voel net ons moet hierdie boorlinge weg kry. Hoeveel stylvolle girls is al ontstel? Heeltemal te veel.

  14. Wolletjies het gesê op Maart 12, 2010

    ai – dan dink mens jy het met volwasses te doen hier in blogville – as `n mens nie eers respek het vir `n virtual blogger nie – het die persoon ooit respek in real life vir die mense of vir homself?

  15. kerneelsie het gesê op Maart 12, 2010

    Ja Jan. Ek het dieselle ding gedink. Vreeslike volwasse mense wat so lelik praat.
    Ek vloek ook. Ken my perke, en voel meestal sleg daaroor. Maar toe ek ‘n kind was het ek ook probeer kyk of ek vir ‘n halfuur lank kan vloek sonder om eenkeer ‘n woord te herhaal.
    Gelukkig word sekeres van ons op ‘n stadium groot, nê.

  16. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Dink net hy val ‘n pop van Modderkoekie se statuur so kru aan “in die openbaar”. Dit is mos skokkend.

  17. kerneelsie het gesê op Maart 12, 2010

    “Ek vermoed dat selfs die eensellige Amoeba Proteus sal besef dat puntnatmaak en planketoe nie in dieselfde konteks pas nie.”
    Hehehe

  18. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Jy lees al die onderlyfgoed so skerp raak Kerneels. Wonder wat gaan die naweek met die rugby gebeur.

  19. vuurklip het gesê op Maart 12, 2010

    MOENIE DIE BOGGERS VOER NIE.

    Rapporteer dit aan Lettersmash en vee uit wat jy kan/wil uitvee, maar moenie reageer of antwoord nie. Dit sterk hulle in hulle kwaad. Hulle soek jou reaksie.

  20. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Ek verskil, maar oor een ding is ons seker. Hulle hoort nie in ons geselskap nie. Rapporterings en derglike aksies is reeds gedoen.

  21. kerneelsie het gesê op Maart 12, 2010

    Ongelukkig word daar bitter min gedoen aan die rapportering. Ek het al ‘n uiltjie hoor fluit dat dit eintlik aangespoor word deur die “admin” omdat dit verkeer trek en stront bewerkstellig.

  22. Wolletjies het gesê op Maart 12, 2010

    Dit is skokkend Oubaas – ek som so `n persoon op as `n blixsemse lafaard, iemand wat in real life op sy m**r kry as hy iemand so verbal abuse – no try hy sy luck in blogland waar niemand hom fiesies kan bydam nie – by my het hy `n stempel as verbal abuser.

  23. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Ek like dit as julle girls so kwaai raak. Well done.

  24. zephur het gesê op Maart 12, 2010

    Jip moenie kommentaar op hul kommentaar nie en delete die kak.

  25. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks vir die ondersteuning MaanKind. Julle meisies is welopgevoede stylvole mense wat respek afdwing. Ek sal bloot nie toelaat dat julle gevloek en beledig word nie. Kom ons gaan vir die keel.

  26. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Ek wonder ook hoekom hulle altyd sal skoorsoek en beledig

  27. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Nee SoNel, lewer jou kommentaar asb.

  28. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Presies, ek ike jou standpunt MaanKind.

  29. FOXY1975 het gesê op Maart 12, 2010

    Sjoe – is al wat ek maar gaan sê! Amper te bang om kommentaar te lewer – nou net begin die manne my ook uitmekaar trek!!!

    Dankie Ouboet – jy doen jy naam gestand! 🙂

  30. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks Foxy. Ja, jy moet pasop. Onthou hulle gaan vir die poppe met styl. Maar ouboet sal jou beskerm.

  31. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Jou sensitiwiteit verhoog jou styl. Dink net ons was so erg oorgeslaan soos die skuldiges? Daar is altyd iets om voor dankbaar te wees.

  32. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Baie sleg.

  33. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Spot on.

  34. jvdw4 het gesê op Maart 13, 2010

    Ockert is duidelik hard besig om sy probleem ander sin te maak – siestog mens moet hom jammer kry!!

  35. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Ek sal gaan loer

  36. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Arme wese!

  37. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Ek maak so thanks

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.