Lekker naweek

Maart 12, 2010 in Sonder kategorie

Bulls 37 Highlanders 11


Stormers 28 Hurricanes 6


Geniet die afnaweek alle Vrystaters.


14 antwoorde op Lekker naweek

  1. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    My rugby begin oor ‘n hafuur as Kleinboet opdraf vir ‘n skoolgame.

    Biltong en rugby is so onafskeibaar soos ‘n speedcop en ‘n motorbike. Sal dubbeld eet vir jou part ook.

    Heerlike naweek daar ook.

  2. Geniet die rugby Ouboet…GO BULLS!!
    Ek sal dan maar kyk hoe vermorsel die Irish die Welsh en natuurlik die laaitie se game ook.

  3. shlwanjan het gesê op Maart 12, 2010

    En die punt is ???

    (Toemaar, ek mis die punt aspris as dit by daai ander game kom)

  4. Maangodin het gesê op Maart 12, 2010

    Ek tel al die ure af – GO BULLS! 🙂 Lekker naweek.

  5. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Sele daar therina

  6. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Bulls gaan spark na die afnaweek. Jy het goeie smaak.

  7. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Thanks SoNel. Selle daar.

  8. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Vanmiddag gaan geen foutjie wees nie. Kry solank vir jou ‘n mooi blou bloesie.

  9. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Die afnaweek gaan hulle met die volgende game help.

  10. louisna het gesê op Maart 13, 2010

    Selle daar Ekke

  11. jvdw4 het gesê op Maart 13, 2010

    hulle glimlag so mooooooiii . . . mooi!

  12. En toe wen die Bulle sommer met ‘n mooi nommer. Geluk!!

  13. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Thanks brandy

  14. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Pragtig

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.