Kindersielkunde

Maart 11, 2010 in Sonder kategorie

Die beroemde Duitse skrywer Johann Wolfgang Von Goethe het gesê mens kan nie berge oorwin sonder om moeilike kronkelpaaie te loop nie.  Kom ons plavei die kronkelpaaie op pad boontoe.

 

Kom ons dink kreatief. Die Olimpiese ski-kampioen Picabo Street se insig is verstommend: As iemand vir my sê  daar is net een manier om om goed te doen, dan word ‘n vuur onder my agterstewe aangesteek. Dan is my eerste reaksie: “ Ek gaan jou verkeerd bewys.“

 

Onthou, dinge wat onmoontlike lyk is boot dinge wat ons nog nie geleer het nie. (Charles W. Chesnutt)

16 antwoorde op Kindersielkunde

  1. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Hallo Makkie. Lekker dag (die stuk wat oor is)

  2. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Ek voel eintlik net soos jy. Maar ter wille van “save face” hou mens tog maar steeds “wyshede” aan die groen koring voor.

  3. NARITHA het gesê op Maart 11, 2010

    “The difference between the impossible and the possible lies in a person’s determination.”

    Hi Ouboet 🙂

  4. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Go for it. Dit is wat ek altyd vir my kinders sê.

  5. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Puik gestel Beertjie. Jou eie woorde?

  6. NARITHA het gesê op Maart 11, 2010

    Ongelukkig nie ek het dit eendag raak gelees en dit maar net onthou ek weet nie wie dit gese het nie.
    Lekker middag vir jou.

  7. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Sele daar, dankie.

  8. jannel1 het gesê op Maart 11, 2010

    Nou wonder ek tong in die kies wat tot hierdie skrywe aanleiding gegee het? Iemand jou kwaad gemaak of skryf jy maar net?

  9. Inspireerende skrywe!

  10. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Thanks Tweeling.

  11. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Stukkies uit hoofseun se boodskap in die skoolkoerant.

  12. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Stene wat lekker loop met grip vir die opdraandes. Mooi dag

  13. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Baie beslis

  14. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Dan stap ons fluit fluit die bult uit.

  15. FOXY1975 het gesê op Maart 12, 2010

    Baie waar!

  16. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Thanks Foxy,

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.