Welkom terug SoNel

Maart 10, 2010 in Sonder kategorie

Hartlik welkom terug SoNel. Jou wegbly het almal ontstel, maar dankie dat jy weer met ons is.


Ek is deur die feeskomitee opdrag gegee om ‘n baie spesiale prys aan jou toe te ken. Jy wen die prys vir die woordvlotste blogger in Arikaans en Engels. Well done. Om grootmeester PG du Plessis aan te haal is jy ‘n meisie om  “geweet van te wees”.


Tydens die oorhandigingseremonie gaan twee mooi jong kinders tango as simbool van ons dankbaarheid.


Groete


ouboet

7 antwoorde op Welkom terug SoNel

  1. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Thanks Ekke.

  2. Het ook gewonder, nou hoef ek nie meer nie. Welkom terug.

  3. jannel1 het gesê op Maart 10, 2010

    Amen.

  4. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Plesier MaanKind

  5. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Thanks

  6. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Sonder vlei was ek my my looks seker nog ‘n virgin.

  7. louisna het gesê op Maart 11, 2010

    Oh yes.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.