Flou grappe

Maart 10, 2010 in Sonder kategorie

Hoekom staan 17 blondes buite die kroeg en wag?
Want hulle moet 18 wees om in te kan gaan.


Hoekom gooi die blond krummels in die toilet?
Sy voer die toilet duck.


Hoekom maak die blond net een skoenveter vas?
Want op die skoen staan “Taiwan”.


Hoekom staar die blond vasgenael na die resepteboek?
Die resep se: “Moenie roer nie”.


Hoekom hou die blond lee bottels in die yskas?
Dis vir vriende wat nie drink nie.

18 antwoorde op Flou grappe

  1. …eendag besluit twee blondes hulle gaan Sun City toe vir die naweek. Maandag terug by die werk is al die kollegas opgewonde om te hoor oor hulle naweek. Die twee blondes is egter baie hartseer, want hulle moes halfpad omdraai en terug huistoe gaan. Hoekom? die ringtingbord het gesê “Sun City left” ;D

  2. zephur het gesê op Maart 10, 2010

    LOL

  3. Wolletjies het gesê op Maart 10, 2010

    Passop dat `n paar blondes jou nie vandag blond (grys) toor nie ne! – 🙂

  4. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Mooi enetjie.

  5. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Gelukkig vir jou. Grappie.

  6. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Nee, jy is te skerp.

  7. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Haai nooit!

  8. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Lekkerrr

  9. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Ek is met een getroud.

  10. He,he hoe bly is ek dat ek nie blond is nie!

  11. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Ai, hou bly is ek nou jy’s nie blond nie. Lekker daggie Anha en thanks vir die kort kuiertjie.

  12. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Gelukkig is ek nog nie raakgekap nie.

  13. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Goed vir jou.

  14. jannel1 het gesê op Maart 10, 2010

    ‘n Vorige girl van my staan nou al vir 12 jaar so voor ‘n resepteboek. Ons los haar maar, sy pla niemand nie.

  15. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Mooi.

  16. louisna het gesê op Maart 10, 2010

    Nice een. Thanks.

  17. MarianaF het gesê op Maart 11, 2010

    Enige NUWE blonde grappies?

  18. louisna het gesê op Maart 12, 2010

    Nog nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.