Vir MaanKind

Maart 8, 2010 in Sonder kategorie

Het jy gister se artikel “Waar is Adam Small se Hertzogprys“ deur Jason Lloyd gelees?  Ek stem heelhartig met die groot kanonne soos Breyten en TT Cloete saam dat hy veels te lank misgekyk is. 


Kanna Hy Ko Hystoe moes al tydens die hoogtepunt van die apartheidsjare die Hertzogprys vir drama gekry het. Sy gedigte is ook puik.


‘n Woordskepper van sy statuur het 13 jaar laas gepubiseer. Tydens apartheid is baie sondes gepleeg, waarvan hierdie miskyk beduidend uitstaan.


Sorry, die fontgrootte pla.

7 antwoorde op Vir MaanKind

  1. louisna het gesê op Maart 8, 2010

    So waar. Jan Rabie se absolute vernuwing van die kortverhaal is nie na waarde geskat nie Drie kaalkoppe eet tesame is ‘n kragtoer. Hoe het die operasie verloop?

  2. louisna het gesê op Maart 8, 2010

    Ongelukkig ja.

  3. Ek sien nou dat ek dalk ongeskik voorgekom het met my anglisisme opmerking destyds, en kon nie jou frustrasie daarmee verstaan nie. Jammer daaroor, ek sien dit nou in.

  4. louisna het gesê op Maart 8, 2010

    Als reg, en kom ons liaseer die misverstand.

  5. louisna het gesê op Maart 9, 2010

    Thanks

  6. louisna het gesê op Maart 9, 2010

    Ek stem. Weet van Fugard, maar nie baie nie.

  7. louisna het gesê op Maart 9, 2010

    Hallo Therina.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.