Super 14, blou en groen

Februarie 27, 2010 in Sonder kategorie

Jammer ouboet was verkeerd oor die Stormers. Habana was die op sy beste nie en nommer 9……. Volgende vraag asseblief. Ek en my groot Stormers-pel stuur soos gewoonlik vir mekaar SMSe laat dit gons.  Die ongesensorde “makker” een wat pel stuur is: TV rev is blind (byvoeglike naamwoord uitgelaat).


Intussen bly die volgende voorspellings van krag:


Highlanders: 36

Cheetas: 17


Bulls: 48

Waratahs: 11


Let’s agree to disagree.  Onthou, 2011 is om die draai. Die jaar van die grootste koppie gaan skouspelagtig wees. Dan skree Vrystaters gul vir generaal Matfield en Fourie du Preez, en die Bulle vir Brussouw en Juan Smith. En as generaal Matfield speech maak word blaasbeheer nie gewaarborg nie. Ek lei af julle besef ook die probleem op no 3 (en sy rimpels) is uitgesorteer.


Laat rugby wen. Sterte Jan, Kammi, Neels en ander Vrystaters.

8 antwoorde op Super 14, blou en groen

  1. Môre Ekke. Ja ek moes eers ‘n paar huishoudelike take afhandel. Wat dink jy van die rugby?

  2. My hart is voluit by die cheetahs. Hulle maak die kat in my wakker 🙂

  3. Die Lions was ook maar karig vandag 🙁

  4. Soos jy sê

  5. Sterkte Maryke. Het jy kalmeerpilletjies?

  6. Klaar gedrink en ook instant kanniewarries ingepak en die asmapompie. Ek is goed voorbereid.

  7. Lekker kyk. Rugby gaan wen.

  8. Thanks Ghaap, soos altyd. Selle daar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.