Lekker juicy enetjie.

Februarie 25, 2010 in Sonder kategorie

Uroloog vra vir blonde nurse om vir hom ‘n paar nuwe Crepe de Chine-handskoene aan te gee tydens ‘n prostaatondersoek.  Sy vra: Watter grootte dokter?

 

Dokter hakkel verskriklik.  Nnnnurse. My sssssize is  ‘n ‘n ‘n nnnnommer sssses. Mmmmy hhhande bbbly aaaaltyd eeeeewwe gggroot. Al vvvan mmmy wwat gggroter en kkkleiner wwwword is my pie pie pie pie….mmy pupille.

16 antwoorde op Lekker juicy enetjie.

  1. dis ‘n pie piepu piele grappie…he he he he

  2. Yes, piele pel.

  3. Skerp Spokie!

  4. Ekke, jy’s skerp.

  5. hahahahahaha, mooi man!!

  6. :-))

  7. Eish, ek moet ook eersdaags weer vir my jaarlikse “upholstery-toets” gaan. Gelukkig hakkel my uroloog nie…
    🙂

  8. Sterkte. Het hy ‘n dik middelvinger?

  9. Thanks

  10. Ja, ek wonder ook

  11. Lekker dag Sonel.

  12. Mooi een ne?

  13. Jaaaaa Makkie

  14. Thanks

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.