Kwatryn op ’n servet. Blogpoppe se opinies asseblief

Januarie 29, 2010 in Sonder kategorie

’n Kwatryn op ’n servet werk. Waiters wat goed getip word lewer hulle met smiles af.  Ontvangsters lees hulle, smile en deel nie snotklappe uit nie.  OK, enige stukkie mooi woorde in gelid werk. Dit is net die kwatryn wat so baie sê, veral in die kort tydjie wat mens soms het om die skepping te munt.

 

Mini-opstelle werk ook, maar nie so effektief soos iets wat ten minste soos ’n gedig lyk nie.

 

Geagte Blogpop, veronderstel jy is 22, ongetroud, bly in Gauteng en gaan woon ’n kongres in Kaapstad by.   Die aand tydens ete kom ’n galante kelner en lewer ’n servet af.  Jy lees die skepping, kyk op en sien ’n rysige man wat smile, drie tafels verder.

 

Meisie in blou

Jou blou skepping is ’n sprokie

Jou sprankellag vertel ’n storie

Jou stappie het ’n fairy-trail

Jy het so pas tot meestermetafoor verdig

in paadjies wat ek wil plavei

Jou kroniek is propvol mosaïek

Knus ore hoor graag hoofstuk een

se buitelyne oor Dom Pedro’s

 

Sal jy vermoed sy eerste tree het bybedoelings?

 

Eerste tree

Sy eerste tree is altyd met

die twee kolletjies-op-die-e-

weergawe gegee… haar ‘n

kwatryn op ‘n servet gegee

21 antwoorde op Kwatryn op ’n servet. Blogpoppe se opinies asseblief

  1. Pols het gesê op Januarie 29, 2010

    Hulle gaan dit like maar hulle gaan dink jy is ‘n “Smoothie”.

  2. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Thanks.

  3. Ek sal ook graag wil weet.

  4. My eerlike opinie:

    Vandag in 2010 gaan ‘n 22 jarige meisie waarskynlik nie die kwatryn op servet kan waardeer nie.
    Haar enigste respons gaan waarskynlik die volgende wees:
    ‘Hmm ja..whateeever’
    ‘n Snazzy Haiku agterop ‘n besigheidskaartjie of gestuur na haar Blackberry sal meer aanklank vind.
    In die 70 en dalk 80’s sou dit egter beindruk het :0)
    Ek het met ‘n Walliese ingenieur uitgegaan wat altyd vir my die mooiste gedigte geskryf het,hy het geweet gedigte in die trant van Lord Byron maak my week,heheheh ;0)

  5. She walks in beauty

    She walks in beauty, like the night
    Of cloudless climes and starry skies;
    And all that’s best of dark and bright
    Meet in her aspect and her eyes:
    Thus mellow’d to that tender light
    Which heaven to gaudy day denies.

    One shade more, one ray less,
    Had half impair’d the nameless grace
    Which waves in every raven tress,
    Or softly lightens o’er her face;
    Where thoughts serenely sweet express
    How pure, how dear their dwelling place.

    And on that cheek, and o’er that brow
    So soft, so calm, yet eloquent,
    The smiles that win, the tints that glow,
    But tell of days in goodness spent,
    A mind at peace with all below,
    A heart whose love is innocent!

    *Lord Byron*

    ai dit bring memories terug :0))

  6. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Pragtig. Die oumeesters kan darem dolosgooi met woorde

  7. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Weet baie, doen baie

  8. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Ai, so jammer dat tegnologie tradisies vervaag.

  9. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Thanks. Ek dink ook so

  10. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    MaanKind, jy is veels te wys vandag.

  11. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Ook weer waar. Onthou net mens kan nie topkwaliteit in ‘n halfuur uitdink nie.

  12. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Soort van ja.

  13. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Jou keuse.

  14. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Het ‘n konserwatief-behoudende boorling soos ouboet dan nooit jou pad gekruis nie?

  15. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Nee, have a heart Anha.

  16. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Ook maar goed die poppe vir wie ek jare gelede resitasies geskryf het, het nie jou insig gehad nie.

  17. ek sal vermoed dit is ‘n weddenskap met sy tjommies om die girl in die bed te kry

    OF

    dit is doodeenvoudig ‘n ou wat soek na ‘n gat met hare om

    muhahahahahahaha!

  18. zette het gesê op Januarie 29, 2010

    Ek stem saam met Therina! En veral as dit ‘n OU man is wat vir ‘n 22-jarige dit stuur, sal ek hoop sy stuur hom na sy maai!

  19. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Nee, die ou man het dit gestuur to hy jink was.

  20. louisna het gesê op Januarie 29, 2010

    Nooit.

  21. louisna het gesê op Januarie 30, 2010

    Jou punt het meriete.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.