Carpe diem 2010

Januarie 2, 2010 in Sonder kategorie

Ietsie vir al my blogvriende

 

Oop vensters …. wind

Gedagtes  treurig

En toe die wind se treurige wysies

my gedagtes toe wou sluit

het oë teen die nuwe horison

geblink en

met vensters oop gewag

het vele siele soos oop deure

in my pad kom blom

17 antwoorde op Carpe diem 2010

  1. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Nee ek is terug. Gister was net bietjie besg. Mooi dag daar ook.

  2. Elke persoon is `n nuwe deur – na `n ander wereld ne! – lekker dag vir jou Ouboet

  3. Elke siel het ‘n venster.

  4. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Thanks maatjie. Jy maak my dag

  5. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Baie waar.

  6. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Die deur wat op die blog oopgaan is stukkies siel wat in mens se hart inkruip

  7. Waar wat jy hier se!

    ps: ek het nou amper `n hele boek hier op jou comment geskryf oor deure en siele – toemaar gedel – sal maar later `n post doen 🙂

  8. Baie mooi Ouboet. Baie mooi.

  9. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Ek sien leesgierig uit na jou post

  10. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Thanks kerneels.

  11. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Dit is wat ek in gedagte het therina

  12. Jy’s diep, Ouboet!
    Ek laaik van die vele siele..

  13. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Nee wat. Sad begin, oop meinde

  14. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Thanks Lou

  15. louisna het gesê op Januarie 2, 2010

    Thanks Selle daar

  16. gidivet het gesê op Januarie 3, 2010

    Mooi.

  17. louisna het gesê op Januarie 3, 2010

    Thanks gidivet.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.