Laaste blogtoekenning gaan aan Sonel
Desember 31, 2009 in Sonder kategorie
Sonel, om die een of ander rede het jou blog en jou spore tydelik van my radarskerm verdwyn. Toe dink ek jy het hom uitgevee.
In elk geval, jou gedig: Liefde is om nie op te hou nie verdien spesiale vermelding en jy wen die Blogprys vir vrede. Dit is gewoon meesterlik geskryf.
Om nooit op te hou nie is vir ons almal ‘n challenge in 2010 en jy loop heel voor.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Lank sal sy lewe! Hoe kan mens anders as saamstem en salueer?
christo.loots het gesê op Desember 31, 2009
Met eer, Ouboet!
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Net so Christo.
In die nuwe jaar moet jy meer stories skryf ou maat.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Thanks Anha.
jannel1 het gesê op Desember 31, 2009
Sekondeer al is sy nou ‘n tierkat.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Wat is mooier as ‘n stylvolle pop wat ‘n oorwinningslied met trane in haar ogies sing
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Ag Jan, whatever. Die pop skryf so mooi
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Ja ou jan, die matafooryster
louisna het gesê op Desember 31, 2009
ouboet dink ook so
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Staande ovasie vir Sonel. Dankie ouboet en Ekke vir julle goeie smaak.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
ja, Chriso blog heeltemal te min en sy stories is tog so mooi.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Thanks Therina. Ouboet en mammie is alleen. Kleiboet is by ryk buurman in Stilbaai en Ouboet jnr gaan girl soek by ‘n nineties party.
jannel1 het gesê op Desember 31, 2009
Bles? BLES? Sien julle iets wat ek nie sien nie?
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Laat my wonner Jan, maar ek hoef nie iets te verduidelik wat jy reeds gesnap het nie.
jannel1 het gesê op Desember 31, 2009
Bless you Ouboet.
louisna het gesê op Desember 31, 2009
Thanks Jan.
louisna het gesê op Januarie 1, 2010
Skerp pop.
louisna het gesê op Januarie 1, 2010
Sterkte met Telkom en ‘n mooi 2010
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
My SMS-boodskap aan pelle was: Vrede, voorspoed en geduld met 2010 se verkeersknope.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Geniet dan die kalmte.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Interessant, dog hoogs verklaarbaar, hoeveel traffic hierdie inskrywing getrek het. Die markbeginsel werk nog soos altyd. Vraag en aanbod
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Kleinboet skryf soos volg oor sy pa:
Ouma het vir Pa gesê: Met jou looks moet jy
leer skryf ou seun, vir meisies resitasies skryf
of jy bly dalk altyd, straks onverdiend, alleen
Iets moes gewerk het, want Pa se skugter hap
na woorde het ‘n ma, ‘n boetie en ‘n Ouboet wat
van versies hou uit suiwer vasbyt voortgebring
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Ouma het ‘n bril. Nee Kleinboet trek girls soos ‘n kers mooi vlinders.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Kleinboet hou saam met ryk buurman en sy gesin vakansie op Stilbaai. Blykbaar trek hy en buurmann jnr die poppe se aandag.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Buurman jnr is ‘n nederige talentvolle seun. Hy en Kleinboet stap al ‘n pad sedert 1993 toe buurman jnr gebore is.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Buurman is ook baie nederig. Skenk baie vir die skool en hulpbehoewendes en is ‘n gemeenskapsleier by uitstek.
louisna het gesê op Januarie 2, 2010
Ons het altyd baie goeie verhoudings met ons bure
louisna het gesê op Januarie 3, 2010
Ja, en ons prober dit so hou. Ons was net eenkeer met ‘n buurman slaags toe hy takke wat oorhang afgeknip het en oor die muur gegooi het. Nare ou man wat gepruim het. Dan het sulke drolbruinsoppe uit sy neus geloop.
louisna het gesê op Januarie 4, 2010
Goeie advies
gqwngtar het gesê op Mei 7, 2022
modafinil order online
knobaakv het gesê op Mei 13, 2022
buy modafinil generic
lecpuaxm het gesê op Junie 16, 2022
buy generic hydroxychloroquine how much does hydroxychloroquine cost