Vragie aan Ghaap
Oktober 29, 2009 in Sonder kategorie
Net vir die manne.
Hoe kry mens die vinnigste vier hande op ‘n voël?
As hy uitgly.
Oktober 29, 2009 in Sonder kategorie
Net vir die manne.
Hoe kry mens die vinnigste vier hande op ‘n voël?
As hy uitgly.
louisna het gesê op Oktober 29, 2009
Puik enetjie. Kom is veel beter as gaan.
louisna het gesê op Oktober 29, 2009
Ek het nie gelag toe ek hom gehoor het nie. Ook nie toe ek hom die eerste keer vertel het nie. Maar die dag toe ek hom verstaan het ek my amper beskyt.
louisna het gesê op Oktober 29, 2009
Eina!
zette het gesê op Oktober 29, 2009
🙂 Ek het regtig nie gelees nie…belowe…uhm… 🙂
Doubtingthomas het gesê op Oktober 29, 2009
Jir, jy laat my dink aan daardie storie wat begin :”Wat is die toppunt van spoed…?”
Maar ek is té skaam om dit hier oor te vertel….Jy ken hom seker?
🙂
plankloper het gesê op Oktober 29, 2009
LMGA!!!! 10/10
aardsmoeder het gesê op Oktober 29, 2009
Volpunte!
Berwick het gesê op Oktober 29, 2009
😉
DallaSePa het gesê op Oktober 29, 2009
lmga!
DallaSePa het gesê op Oktober 29, 2009
VERTEL!!!
DallaSePa het gesê op Oktober 29, 2009
lmga VIR kokomo!
DallaSePa het gesê op Oktober 29, 2009
LOL!
jannel1 het gesê op Oktober 29, 2009
En as jy nie vinnig genoeg is nie gaan jy met jou hande in jou hare sit.
Hello Ouboet ek is terug (met so ietsie metafories in die pos natuurlik – geniet hom met ys)
Jodo het gesê op Oktober 29, 2009
“use it or loose it”
“bly of gly”
boerseun1 het gesê op Oktober 29, 2009
Ek hoor daar’s ouens wat hande ruil en nie eers ‘n stroke mis nie. is dit so?
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Skalkse laggie kom tog deur
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Geniet
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Arme hoener
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Mooi so. Kuisbly en kruisbeen sit is die antwoord.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Ek stem.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Ontoelaatbaar om ‘n visie te skets en hom dan terug te hou. (Kom) uit.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Lekker
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Thanks Aardsmoeder.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Lekker lekkerny ne?
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Ander perspektief met meriete
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Ja, Jan. Jou metaforiese takt en raakvat het nie einde of brieke nie. Hande in die hare…. LMGA
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Metafoortjie wat mooi by die verloop inpas.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Pragtig
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Dit gebeur seker nie vroeg in hul loopbane nie
Trakie het gesê op Oktober 30, 2009
Kon nie help om deur my vingers verder te koekeloer nie. Skies.
louisna het gesê op Oktober 30, 2009
Welkom. Interessant dat plaksels oor onderlyf beduidend meer traffic trek as die boonste verdiepng