“Ode to Ghaap.“ Poorpret en sy landskap

Oktober 29, 2009 in Sonder kategorie

Nie leesmateriaal vir homo sapiens-mans se konserwatiewe beter helftes nie.  (Ook nie vir enkelvroue nie.) Totaal verbode vir dogters.

Ghaap ek het geen begeerte om met jou te (kom)peteer nie.  Dis net dat jou blog my in ’n metaforiese diepte indwing en gedagtes oor my vaadig maak wat so groot is dat ek dit nie op jou blog wil plak wat reeds so besig is soos ’n tienbaan-highway in Dubai nie.

 

Jy breek virgin soil in die meevoerende landskap vol ferm tieties wat my in die leopard crawl-mode indwing.  En dis nie ‘n  Cheeta wat Maanagoggend opdie blog gaan kruip nie. Ouboet het wel in die army laas ge-leopard crawl, en die gebrek aan oefening het net spiere op sy dik tikvingers gelaat. (OK en memories oor verspeelde kanse.)

 

By the way, dis nou maar een feit wat soos ’n paal bo water staan.  Geleenthede op die rand van die poort wat suur geword het kan nooit geressurect word nie.

 

’n Man wat homself in die eensaam woestyn los van bolyffermte indink mis ’n uitengewoon besonder erg lekker reis deur ongekarteerde landskapgedagtes. Ja, selfs ’n patriargele opvoeding met Calvinistiese riglyne vat nie gedagtes weg nie.

 

Ek dink selfs die Bobbit-out wat die voorste ses duim van sy swingel afgestaan het, is nie gedagteloos gelaat nie. Dis mos sy vrou wat juweeldeel buite die geslotenheid van die heilige eg met ’n vlymskerp mes tot ’n wrede einde gebring het

 

Jammer poppe as die gadagtes aan(stoot) gee.  Wou maar net ’n boodskappie aan Ghaap aanpass

32 antwoorde op “Ode to Ghaap.“ Poorpret en sy landskap

  1. Jimmel! het Ghapie alweer tieties geblog? Wag ek eers gaan kyk….:D

  2. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Hy is maar voortdurend doenig. Loer asb. weer in en laat ‘n spoortjie in die vorm van ‘n kort repliek Trouby.

  3. Bebo het gesê op Oktober 29, 2009

    Ag toemaar oom, as jy lus word vir poes hoef jy darem net in die spieël te kyk.

  4. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Jy het seker hierdie een uitgedink toe jyself voor die spieel gestaan het.

  5. Bebo het gesê op Oktober 29, 2009

    Hahahaha!

  6. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Is jy doespeproef?

  7. Ja, elke grys haar op ‘n mans se hoof is ‘n teken van ‘n verspeelde kans. mmmm hoe grys is jy?

  8. Net soos n troue n man ook nie blind maak nie.

  9. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Reg spook. Iemand moet ook die gewete aanspreek en jy doen dit so stylvol.

  10. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Net effens langs die slape.

  11. spiere in tukvingers kan vreeslike belangrike roll speel…lol

  12. louisna het gesê op Oktober 29, 2009

    Of shrinking the numf as ander alternatief

  13. louisna het gesê op Oktober 30, 2009

    Puik metafoor

  14. Thanks for giving such wonderful information. I hope you will publish again such type of post. Also, please check out https://www.casinosite.zone

  15. Plenty of useful info here. I am sending it to several pals ans additionally sharing. https://www.casinosite.one

  16. I’ll probably be back again to read through more, thanks for the advice! https://www.baccaratsite.info

  17. It’s very informative and you are obviously very knowledgeable in this area. https://www.roulettesite.top

  18. You make it enjoyable and you still care for to keep it sensible. https://www.casinositezone.com

  19. I would appreciate you that you pick up an important topic to write a thoroughly informative post on. https://www.sportstotohot.com

  20. racesite.pro het gesê op Mei 12, 2022

    I must appreciate the blogger. This is the most useful blog for everyone.Thanks for sharing. https://www.racesite.pro/

  21. Great information, thanks for sharing it with us https://www.reelgame.site/

  22. Great information, thanks for sharing it with us https://www.totosite365.info

  23. I really admire your work. This is very helpful. https://www.pachinkosite.info

  24. Excellent Blog! I would like to thank you for the efforts you have made in writing this post.
    https://www.casinosite777.info

  25. This was an extremely nice post.
    https://www.baccaratsite.top

  26. Nice one! Thank you for sharing this post.
    https://www.safecasinosite.net

  27. I read your blog and I can’t stop my self to read your full blog.
    https://www.baccaratsite.biz

  28. Good web site you have here.. It’s hard to find quality writing like yours nowadays. I honestly appreciate individuals like you! Take care!!
    토토사이트

  29. “I’m excited to uncover this page. I wanted to thank you for ones time just for this fantastic read!! I definitely loved every part of it and I have you book marked to see new things in your site.”
    메이저사이트

  30. I’d like to thank you for the efforts you have put in penning this website. I am hoping to check out the same high-grade content from you in the future as well. In fact, your creative writing abilities has motivated me to get my own blog now.
    토토사이트

  31. In this blog the information that you provided is so unique and valuable keep sharing. 스포츠토토탑

  32. I truly love your site.. Great colors & theme.
    Did you make this amazing site yourself? Please reply
    back as I’m hoping to create my own personal website and would love
    to know where you got this from or just what the theme is called.
    Many thanks!

Los ’n antwoord vir baccaratsite.info. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.