Die felste waarheid in die heelal

September 27, 2009 in Sonder kategorie

Op 15 is Paal saam met ‘n skoolgroep per trein Kaap toe.  Dit was sy eerste besoek aan die Kaap en die treinrit het ook vir sy eerste werklike vry gesorg, een van daai ondefinieerbare grootshede waarvoor woorde tekort skiet. Hulle het buite Stellenbosch in ‘n tipe vakansiedorp langs die rivier gebly en vandaar per bus die hele Weskaap besigtig.

 

Die seuns en meisies het beurte gemaak om dieselfde badkamers te gebruik. Hulle was eerste in die aand aan die beurt en die seuns tweede. Soggens was dit net andersom. Een aand het of Paal, of een van die skoonstes onder die skones, of albei, hul tye verkeerd gehad.

 

Die eerste volaansig van die felste waarheid in die heelal het Paal half onkant gevang, maar die verruklike beeld en grenslose gadeslaan het geen blywende skade aan sy gemoed en toekoms aangerig nie.

17 antwoorde op Die felste waarheid in die heelal

  1. Hoe kom hy aan sy bynaam? Die maaind boggel!

  2. Lekker dag!

  3. Die eerste keer wat ek dit gadegeslaan het, was ook op ‘n skooltoer Kaap toe.

  4. Spot on

  5. Wie weet

  6. Selle thanks

  7. Mooi so Kerneels. Dit is asof saai driehok-kardoes my gehipnotiseer het

  8. Never

  9. As sy weet sal sy meet toeganklik wees.

  10. Paal, wat ‘n bynaam? Wat was dit in die laerskool, Spyker??

  11. DallaSePa het gesê op Oktober 1, 2009

    Vertel meer ..
    :))

  12. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    Ouman per hand gaan koudlei

  13. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    Standerd 8. Bynaam hou verband met natuurlike talent

  14. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    ‘n paar sekondes ja.

  15. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    Thanks girl met die engelnaam.

  16. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    As ek ‘n vrou was, sou ek ‘n man bestorm het vir sy blote gedagtes.

  17. louisna het gesê op Oktober 3, 2009

    Onthou hom soos gister in technicolour

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.