Eennagwoeps

September 25, 2009 in Sonder kategorie

Ek lees op Bacchus se moer mev Lee se uiters kreatiewe skepping “Eennagwoeps” raak en ongekende metaforiese skeppingsdrange raak oor my vaardig. 

Sjoe, waaroor kan mens skryf? Enige idees? Ek glo hierdie enetjie kan traffic trek. Oorgeslaandes gaan droom. Skuldiges gaan herinnerings cuddle. Dwepers gaan preek.

Het die eenagwoeps ‘n plekkie in die waardeketting van die normale mens? Ek dink hy kan ‘n genre op sy eie vorm in die wye mosaïek van menswees.

4 antwoorde op Eennagwoeps

  1. Ghaap behoort ook oor hierdie enetjie te blog.
    Ek wonder altoos of ‘n eennagwoeps vir ‘n vrou/meisie dieselfde uitdaging en avontuur inhou?
    Wat van ‘n permanente eennagwoeps?

  2. Van gehoor ja, maar dra nie kennis nie.

  3. Neander, ek dink daar gebeur baie meer as was mens sou wou toegee. Maak dit mens van minder karakter? Ek glo nie

  4. !!!!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.