Uit die mond van die suigeling!

September 24, 2009 in Sonder kategorie

Jannie, Manie en Koos stry wie kan die verste terug onthou.

Jannie: Ek onhou nog my eerste verjaarsgdag soos gister.  Ons het ’n groot tjoklitkoek opgeëet daai dag.

Manie: ag dis niks. Ek onthou nog my geboorte. Pa het gesê: Druk Ounooi, daar kom hy! 

Koos: ag dis niks. Ek onthou ’n piekniek, baie jare terug. Ma sê dit was die lekkerste piekniek in haar hele lewe. Ek onthou nie die hele piekniek so goed nie, maar wel dat ek het saam met Pa piekniek toe gegaan het en saam met ma teruggekom het.

10 antwoorde op Uit die mond van die suigeling!

  1. Ma se eierselle het nie gehoor van “Hit the road Jack nie”

  2. Ja, wat ‘n piekniek

  3. Hom by ‘n professor in Sielkunde gehoor

  4. Hy moet ‘n goeie een wees…. om te lag is die beste medisyne. 🙂

  5. Fanus het hom ook vertel.

  6. sappho het gesê op September 25, 2009

    Hi Boeta, daars ‘n skrywe vir jou op my blog
    Sus Sappho

  7. Thanks ek het hom so pas gelees. Puik

  8. Sjoe, jy kan nie bra verder as dit nie!

  9. Dalk tot foreplay, maar dit het ook op die piekniek plaasgevind

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.