Die groot P

September 24, 2009 in Sonder kategorie

Volg hierdie link: http://www.youtube.com/watch?v=k_QEq5-aB5A

4 antwoorde op Die groot P

  1. sappho het gesê op September 24, 2009

    Haai Ouboet, hierdie antie Antjie is darmpies ‘n slimme vrou, viva girlpower viva. Die l is nogal soos ‘n lelletjie, bietjie sag op die tong. Oe is sterk en statig nes moer. Groetnis Sapphoehoe

  2. Ja Sappho, die oe is ‘n sterker klank as die ie.

  3. Dis amper soos wollerig en worserig – die een met die elletjies klink sagter – of nie?

  4. louisna het gesê op Oktober 2, 2009

    Mooi gestel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.