My hart se punt – mooiste ooiste fodie…stem saam of… :D

Januarie 13, 2013 in Uncategorized

26 antwoorde op My hart se punt – mooiste ooiste fodie…stem saam of… :D

  1. Klein Ezra het sy ma’le Lambertsbaai toe geneem vir ‘n bootrit. Die dolfyne het hulle vir 2 ure vergesel en vermaak. Ons is ook genooi, mind you, maar ouma val more in en haar nerwe is dun.

  2. Siende dat jy so kwaai is, sal ek seker moet saamstem. 🙂
    Hy is ‘n oulike knapie

    sterkte vir more

  3. Bruggie het gesê op Januarie 13, 2013

    Kan nie glo jou nerwe kan na al die jare steeds dun wees nie.

  4. vega het gesê op Januarie 13, 2013

    Pragtigste foudie! Kyk daai onnutsige ogies.

  5. Ek wil ook so ‘n enetjie hê. Vra bietjie vir Ez se ma of sy nie ‘n duplikaat iewers spaar het nie asb 😀
    Hy is ‘n mooi seuntjie, Lou. Dit is so intteresant om hom te sien groei, ons bloggers ‘ken’ hom mos al van sy geboorte af d.m.v fotos.

  6. Mooi jong seun. Lyk definitief soos ’n hart se punt.
    Ons het nou net bespreek om ons kleinkinders Augustusmaand in Engeland te besoek.

  7. Kyk hoe groot is hy al !!!!!!

    En baie oulik, en ek sê dit nie net omdat jy ons gedreig het nie 🙂

  8. tina10 het gesê op Januarie 14, 2013

    Kyk net so jonge man!

    Sterkte vir vandag

  9. Latino het gesê op Januarie 14, 2013

    Ja, die tyd vlieg. Jy is bevoorreg met hom so naby. Onthou nog goed hoe trots was jy om ons te vertel van die oumaskap. Geniet hom, hy is net so bevoorreg en hou maar die 3 maande uit.

  10. Man, as ek ‘n dogter/kleindogter van sy ouderdom gehad het… dan’t ek die haelgeweer reggekry!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.