My lafenis en my hart se punt

Desember 26, 2012 in Uncategorized

 

9 antwoorde op My lafenis en my hart se punt

  1. adage het gesê op Desember 26, 2012

    Sê jou mos Kersfees is vir kinders!

  2. @adage Ja, en vir ouma’s! 😀

  3. tina10 het gesê op Desember 26, 2012

    Ai dit lyk tog te lekker … geniet jou tydjie met die kleinding.

  4. Hoe beny ek jou daai swembad. Ek is versot op swem. Is toevallig ‘n “Vis” ook.

  5. Hulle is so oulik, die kleingoed.

  6. Hy word darem nou al te vinnig groot!
    Smile lekker vir jou opmerking aan Adage. 🙂

  7. Ek sien hy is goed gepantser teen die son. geniet die feestyd Lou xx

  8. Die man geniet homself. Lekker gepantser teen enige sonstraal wat wil binnedring!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.