Testing testing

Oktober 25, 2012 in Uncategorized

‘ello ‘ello,

 

’tis Modderkoekie hier wat ‘n paar toetslopies vir Lou doen 🙂

Hmm terwyl ek nou hier is, een van die probleme wat ek sopas opgespoor het is die volgende ‘ Your blog is not public. Searchengines will be blocked etc’. As een van julle so ‘n boodskap kry as julle die ‘voeg nuwe inskrywing by’ opsie uitoefen, kliek op die ‘you can change this in your privacy settings’ opsie in dieselfde paragraaf waar dit sê ‘your blog is not public’.

Gaan noukeurig deur die opsies waneer jy in die ‘privacy settings’ is, en onthou om tot reg onder te scroll as jy klaar is en te ‘save’.

So ‘n paar byvoegings oor dinge wat Lou bekommerd gehad het. Lou jou posts van Oktober is nie weg nie:

En as volg hoe om ‘n nuwe pos te doen (jou probleem was jy kon nie die ‘blad’ kry om dit te doen nie):

Kyk bo regs op die tuisblad van jou blog. Daar is ‘n ‘W’ icon heel links in die swart blok, en langs dit sal jy sien daar staan ‘Lou’. Hover met jou muis oor die Lou en daar sal ‘n drop down menu verskyn.

Kies ‘nuwe inskrywing’. Doen jou pos soos gewoonlik (ons sal later vir jou kategoriee ens doen in die widgets) en kliek op publiseer om te pos. Indien jy op ‘n latere stadium iets wil bywerk, edit net later en kliek dan op ‘bywerk’ om te save en optedateer.

Print sommer hierdie blad met die inligting en hou byderhand, oor ‘n week van nou af gaan jy ‘n ou hand wees 🙂

 

10 antwoorde op Testing testing

  1. Daarsy 🙂

    Ek kry ook daai twee rooi blokkies daar bo.
    Wat beteken dit?????

  2. Modderkoekie: ek gaan nou afteken hier by Lou, as iemand raad nodig het gaan los ‘n comment of boodskap daar by my en ek sal help as ek kan. Julle kommentare hier by Lou gaan ek los vir haar om self te approve, so dit gaan nie wys voor vanaand wat sy terug by die huis is nie.
    Koebaai 🙂

  3. Thanx MK

    Ek hoop Lou kom nou reg

    Die grootste probleem wat die bloggers beleef is die navigasie op die blogwerf…waar is hul blog…hoe kom hulle by ander uit…waar is die hoofbladsy?

    Nog net ‘n paar dae en dinge verloop vlot

  4. vega het gesê op Oktober 25, 2012

    Ek wag maar dat almal alles weet dan sal ek ok begin vra. Moet asb nie dink eks ongeskik as ek nie reageer op kommentare nie, want ek weet nie eers as iemand met my praat nie.

  5. Opdrag uitgevoer.
    Bladsy is geprint en die sluiers is nie meer so dof nie.

    VREESLIK BAIE DANKIE.
    Ek is skamerig in die geselskap van so ‘n slim dame xxx

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.