MET DIE HULP VAN

Oktober 25, 2012 in Uncategorized

my liewe vriende hier, kan ek sowaar my heel eerste iets hier skryf.

So, here goes:

Ezra het gister sy mussels laat uithaal.  Hy het ewe sy t-hempie se moutjie opgetrek om sy bo-arm te wys.  Shame, Ouma het ‘n traantjie weggepik (nie getjank nie!  NEE)

So, ‘n mangelontstekinglose toekoms skyn dus helder….dankie tog!

ok, sien gou weer.

 

Gaan nog dit wat ek nie weet dat ek dit nie weet nie, uitfigure, en dan plain sailing….hier op die nuwe getrekte plek.

 

 

17 antwoorde op MET DIE HULP VAN

  1. hi ho
    hi ho
    here you go!
    🙂

  2. Ag hoe bly is ek om jou in volle blog te sien, het baie bekommerd begin raak oor jou!

  3. Lou ek is bly jy kon iets gepost kry…

    Laat weet as daar nog hakplekke is

  4. Ha! Nou kan jy laat wiel.

  5. Dankie Zeppie.
    Tyd sal leer wat ek nie weet nie..
    : D

  6. Lekker om jou te sien Nou nog net vir jou vroegoggendspoor wat ek so graag volg!
    Lekker naweek

  7. Ek hoop die mannetjie voel sommer gou stukke beter.
    Dit was vir my amazing om te sien hoe vinnig die kinders herstel!

  8. Aapstert het gesê op Oktober 26, 2012

    Hi Lou! Jong, plainsailing is dit nie maar ons gaan maar so sukkel-sukkel!

  9. Mal oor jou nuwe avatar..dit is so JY 😉
    Arme klein Ez, maar hoe jonger hoe beter as dit kom by ‘mussels’ uithaal. My ‘mussels’ pla nou nog nadat ek dit oor vakansietyd in 1987 moes laat uithaal het, en verkies het om eerder met vakansie te gaan in die Oos Kaap, en nou sukkel ek amper elke winter. Lekker stupid.

    Ons moet nou nog jou nuwe tuiste hier bietjie mooi maak, vir dit ‘n mooi jas aantrek. Kies ‘n agtergrond en dan laai ons dit vir jou.

  10. Faansie het gesê op Oktober 28, 2012

    He He, Nou is hy musselloos

  11. Ooh die nuwe avatar is vreemd Lou! Baie bly jy kon jou eerste inskrywing kom doen, furstreer my dat ek nie ‘n epos kry wat se dat daar boodskappies gelos word nie… lekker om jou te sien! Hoop dit gaan goed met ou Ez!

  12. Welkom Lou. So bly jy is hier. Sterkte met die kleintjie.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.