Net gou voor die wegraping

Oktober 18, 2012 in Sonder kategorie

Net gou ietsie tik tik tik

voor “hulle” van my vergeet

 

Ek is toe afgeskeid en het skielik ‘n spul vreemde emosies ervaar.

Twyfel en opwinding en jaloesie (kan jy dit glo?)

 

Ek sal die ou kop moet regkry en aanvaar en

net aangaan met lewe.

 

Sien julle daar anderkant.

 

 

 

22 antwoorde op Net gou voor die wegraping

  1. avega het gesê op Oktober 18, 2012

    Afskeid is nooit maklik nie.

  2. Noual afskeid ? Ek dog dis nog die hele November skool.

  3. Hmmm, so kom ek agter, Vega!

  4. Almanak is volgeboek tot die skole sluit…elke dag nog iets ens.

  5. TS het gesê op Oktober 18, 2012

    Afskeid is altyd swaar… die keer is dit darem nie dood nie.

  6. in elke afskeid is daar ‘n spiksplinternuwe begin – nou is die vooruitsig van verf en teken mos ook iets om na uit te sien …?

  7. Jy is ook daardeur, Tina…so jy sal verstaan hoe ek voel
    Dankie
    xx

  8. Net mooi nadat ek die gepos het, kry ek ‘n kontak vir ‘n 3 maande kontrakpos op ‘n dorpie hier naby.. . As ek dit doen is ek mal of bbbbbriljant!

  9. TS het gesê op Oktober 18, 2012

    Ek het gevind dis beter as dit gou verby is dan is die heel laaste dae minder sleg… Ek het al in Maart begin met die woorde… ‘Die is my afskeids- toespraak’ en dit het ‘n grap geword. Dit bly maar swaar… gelukkig was daar 3 ander wat saam met my weg.
    Jy gaan darem weer terug so dit sal ook help?

  10. Rus eers vir 3maande voor jy enige besluite neem. Voel net eers hoe voel dit om loshotnot te wees, dalk is jy gek daaroor xx

  11. Hoop om jou aan die anderste kant te sien Louw

  12. Daar is nou soveel opsies, Tina…en dinge werk snaaks uit. Sal jou later meer vertel.

    OK?

  13. Baie goeie pos by ‘n ander skool vir die eerste 3 maande. Geen stres van buitemuurs ens nie. Gaan diep dink voor ek ja se.

  14. Beslis gaan ons mekaar daar raakloop!
    ; )

  15. jy kom al lank pad aan met die skool – kan net dink dat die koebaai meraai nie so maklik is nie

  16. Ek troos myself deur te se, mens raak als gewoond.

    x

  17. Hallo daar… nou moet jy net jou blog probeer!

  18. Dit lyk of jy lekker nuwe uitdagings het met jou mooi prentjies! Dis ‘n goeie idee om op kort kontrakposte te werk – soss jy sê – geen buitemuurs nie! Hoop jou blogs bly een van jou belangrike aktiwiteite!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.