POLO VIVO se sleutel is in my sak

September 28, 2012 in Sonder kategorie

Na ‘n week se tuisbly het ek hierdie enetjie se sleutels in my sak.

 

 

Te donker om ‘n foto van die nuweling te neem, maar liggenoeg

vir die bewys.

 

Toe ek by die plek kom, staan sy gepolish met die

bewys mooitjies op ‘n stander langs haar.

Dankie!

44 antwoorde op POLO VIVO se sleutel is in my sak

  1. many happy miles!

  2. eerste nuwe een in my ganse lewe…dankie

  3. baie geluk mt die nuwe wiele in jou lewe

  4. Jy verdien kommervrye kilos op jou oudag,LOU. Geniet.

  5. Ha! daar is net een kar en dis ‘n Volkswagen!
    Mag julle verknog raak aan mekaar 🙂

  6. Jy sal nie spyt wees oor die Polo nie, geniet hom!

  7. Baie geluk, jy gaan sommer baie lekker ry!

  8. TS het gesê op September 29, 2012

    aha… dit nog in Afrikaans ook!

    Hoop jy gaan vreugde uit die nuwe baba kry!

  9. Kommervrye kilo’s! Pragtig!!

  10. Ons sal nog daar kom..ek weet!

  11. Ek IS in my noppies.
    Ek het vrede ervaar toe ek die besluit geneem het, Lewies.

  12. Dankie, Lyntjies.

  13. Ek weet…
    pst: die petrolprys styg alweer volgende week.

  14. Namakwaland IS Afrikaans…ek gaan my baba mooi oppas.

  15. Ag heerlik! Min dinge ruik so goed soos ‘n nuwe kar… en ‘n nuwe pop, natuurlik 🙂 Ek hoop jy geniet dit sommer stukke. Volgende week volg ek jou dalk, as my dingetjies uitwerk…

  16. Geluk Lou. Vele mooi myle

  17. Wat ‘n heerlike vooruitsig!
    Dit was glad nie op my agende vir hierdie stadium van my lewe nie.
    Wat beplan jy om te koop?

  18. Dankie, Ouboet…en dankie ook vir die goeie raad en motivering vir die keuse.

  19. Plesier. Jongste is die naweek hier met syne. Dit is ‘n plesier om te sien hoeveel moeite hy doen om sy kar self te was, te polish en te “cuddle”.

  20. Wys hom bietjie Lou. Ek sal graag die kleur wil sien

  21. Nice!

    Geniet hom!

  22. Ek sal later wys. Moet nog foto neem en hy staan nou vasgeparkeer. Die blue-line kom net in een kleur en dit is ‘n baie ligte silwer.

  23. Dankie Faansie. Het vanoggend dal toe gery en gevind hy trek baie na links. Gaan Maandag die verskaffer bel hieroor.

  24. Ek is tevrede en dis goed genoeg vir my!

  25. Mooi seun s’n is ook ‘n ligte silwer.

  26. frandr het gesê op September 29, 2012

    My geestelike mentor het gesê as mens ‘n Volkswagen koop, koop jy nie ‘n nuwe kar nie – jy sluit aan by ‘n geloof. Geniet jou nuwe wiele/vlerke!

  27. Mag ek nou Facebook vriende met jou word? Hehe. Geluk!

  28. Aag lekker!Vele plesierige myle vir jou en die nuwe blinke!

  29. Geestelike mentor!
    Ek wil ook een he…
    😀

  30. Waar kry ek jou op fb?
    Ek lees net en lewer kommentaar, maar dit sal ‘n voorreg wees om jou daar te sien.

  31. Dat mens nou oor die 60 word en vir die eerste keer nuwe wiele het!
    Ek gaan haar baie mooi oppas.

  32. Baie plesier met die nuwe VW.
    Geniet die naweek.

  33. Dankie Fernand
    Dis nog lekker koud hier by ons en julle sien sekerlik nie uit na die winter daar doer nie

  34. Dit is die lekkerste gevoel ooit!!
    BAIE GELUK!

  35. Baie geluk ! Mag julle vele gelukkige kilometers saam beleef ! XXXX

  36. Baie geluk met die nuwe wiele, mag julle baie kilo’s op die klok sit!

  37. duisende veilige km’s vir jou!

  38. Madhatter het gesê op Oktober 6, 2012

    So bly vir jou. Mag jy lekker ry! Blessings!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.