Tweede skilderasie

September 16, 2012 in Sonder kategorie

Die een is vir Ezratjie se kamer – voelverskrikker en ‘n koei of wat

Die skapies is afferder onder die skrikmaker…kan nog nie lekker skapies

verf nie, toe dog ek….

😀

 

Ok, ek hou daarvan om te probeer..

40 antwoorde op Tweede skilderasie

  1. avega het gesĂȘ op September 16, 2012

    Jinne jy’s oulik!

  2. jou handewerk?
    wow dis so ideaal vir ‘n kinderkamer

  3. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2012

    Dankie dat jy so dink.
    ; D

  4. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2012

    Ezra hou daarvan. Hy se in watter huisie hy woon en waar ouma en oupa moet intrek.

  5. Zunettes het gesĂȘ op September 16, 2012

    Lou, dit is vreeslik mooi,wens ek kon so mooi skets……

  6. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek het nooit geweet dis so maklik nie, Tinkie! Net elke dag ietsie teken, later kom dit vanself.

  7. TS het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek hou hiervan… en as ek my oe skrefies maak sien ek 3 skapies!

  8. Kringe het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek laaik dit!

  9. Dis so pragtig vrolik..lyk amper soos ‘n Portchi-skildery!

  10. lora2me het gesĂȘ op September 17, 2012

    Dis te pragtig. Ek hou so baie van die wasgoedjies daar in die middel. Jy kan nou maar jou tweede joppie begin adverteer. Watter tipe verf gebruik jy, want die tekstuur is mooi en die kleure is pragtig.

  11. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Dis net die boonste helfte van die prentjie, Tina. Daar is altesaam nege skapies..

  12. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek het geen idee wie Portchi is nie, maar gaan hom gou google. Dis soos prentjies teken en dan ipv inkleur, inverf…dink self nie dis kunstig nie, hoor.

  13. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Sommer net akriliese verf, Lora.
    Wag maar met die adverteer vir eers
    😉

  14. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek geniet dit vreeslik baie, Henry

  15. DallaSePa het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek skree … Ha-LOU!!!!

  16. Chopstix het gesĂȘ op September 17, 2012

    Stunning – nou vir die kinderboek met sketse

  17. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek skree terug:
    Ha Lou DsP!!!
    😀

  18. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Whoa!
    Ek moet nog eers leer om sonder navorsing iets uit te dink….dit kom nie so maklik hier nie.
    Maar, DANKIE!

  19. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2012

    Ek het gegoogle – I wish!!
    😀

  20. so bly om te sien jy is ook nog hier!!

  21. MarynaM het gesĂȘ op September 18, 2012

    Ek is mal daaroor. Jy inspireer my om ook iets kreatief te probeer.

  22. frandr het gesĂȘ op September 18, 2012

    Kan net dink hoe klein Ez dit geniet om hom in daardie mooi wereld in te verbeel – en dan vat hy julle nog saam ook, die liewe ou seuntjie!

  23. Carol460 het gesĂȘ op September 18, 2012

    Ek hou baie hiervan ! Sjoe ! XXXX

  24. Te cute ! 🙂

  25. loudavisi het gesĂȘ op September 18, 2012

    Ek lees nog elke dag, maar blog maar min
    Dankie vir die kuiertjie hier

  26. loudavisi het gesĂȘ op September 18, 2012

    Ek het eers nou die dag besef dat ek eintlik elke dag ‘n potlood en ‘n flenterjie papier naby het vir incase daar ‘n geleentheid opduik

  27. loudavisi het gesĂȘ op September 18, 2012

    Hy se nou so mooi dankie en plesier ens..ek is mal oor sy woordeskat en hoe hy dit uitspreek.

  28. loudavisi het gesĂȘ op September 18, 2012

    Is nogals…dankie
    Ek werk aan nou aan ‘n soortgelyke een, maar die tyd is baie min

  29. Madhatter het gesĂȘ op September 18, 2012

    Jy’s ‘n pro man. Dis pragtig!

  30. monetsa het gesĂȘ op September 19, 2012

    ag maar dit is wragtig pragtig…well done

  31. loudavisi het gesĂȘ op September 19, 2012

    bloos…
    dankie

  32. loudavisi het gesĂȘ op September 19, 2012

    Dankie Patches.

  33. Hy skilder so anders,vrolik en kleurvol!dis hoekom ek so baie van jou skildery hou!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.