Die ergste hitte

April 16, 2011 in Sonder kategorie

Dis die ergste hitte ooit.

Die oostewind verwoes als.

Die sweet drup van die voorhoof op die sleutelbord.

Klere is nat.

Ek gaan al my nuwe wintersklere aan iemand in die noordpool stuur.

 

Shit!

 

35 antwoorde op Die ergste hitte

  1. loudavisi het gesĂȘ op April 16, 2011

    As jy ‘n 36 is, stuur jou adres.
    😀

  2. loudavisi het gesĂȘ op April 16, 2011

    Ek begeer ‘n vars briesie om in te asem, Gousblom.
    Die aircontjie in die kamer is al aan.
    Ek wag net vir die 9u nuus en die weervoorspelling, dan gaan ek koelte toe

  3. loudavisi het gesĂȘ op April 16, 2011

    Ek moet die vrieskas oopmaak om koel lug in te asem, Anha!
    Dalk more, dalk volgende week….

  4. Geitjie1 het gesĂȘ op April 16, 2011

    Ons land van uiterstes! Al die pad na OR Tambo lughawe en terug waar ons Boeta se geliefde vanuit die NoordKaap (waar dit 34 grade vandag was), gaan haal het, in koel en reĂ«nerige weer gery – maximum 14 grade………..ek love dit!!!

  5. loudavisi het gesĂȘ op April 16, 2011

    Dis more 37 op Vredendal en sit so +/- 4 by vir ons.
    Ek is nou gatvol vir die hitte – ek kan nie meer nie!

  6. loudavisi het gesĂȘ op April 16, 2011

    Ek is mal oor kaggels en boots en warm sop en koffie en warmsakke ens. Maksimum 5 dae hier is dit koud genoeg daarvoor.

  7. Geitjie1 het gesĂȘ op April 16, 2011

    Sterkte met die hitte Lou, ek sien daar’s weer aaklige brande in die Somerset Wes area.

    Hoop ‘n motreĂ«ntjie sak uit daar by julle.

  8. monicahaddad het gesĂȘ op April 16, 2011

    Jy sal dit nie glo nie maar ek sit met ‘n kombers om my…..

  9. Maankind2 het gesĂȘ op April 16, 2011

    Ek het ‘n warm gown aan!

  10. Berwick het gesĂȘ op April 17, 2011

    Dit reen hier. Dis weird.

  11. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Dis ombeskof warm hier, Monica.
    As Alexanderbaai, wat gewoonlik die koelste plek is, 33 gaan wees vandag, dan gaan ons vetjies lekker uitbraai.

  12. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Ja ja spog maar!
    ; )

  13. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Dis altyd so warm hier as julle heerlike koel weer het, Berwick.

    Ons suffer maar sodat julle julle nuwe wintersklere kan dra.
    😀

  14. TS het gesĂȘ op April 17, 2011

    ai my simpatie – dit kan beter word

  15. louisna het gesĂȘ op April 17, 2011

    Sterkte Lou. Hier is vir jou bietjie Gauteng-koue

  16. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Ons wil ook van julle heerlike, lieflike weer he, Tina.
    Mooiweer vir ons is mos wolke ens.
    ; )

  17. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Ons het weer almal sinus as die oostewind die stof so rondwaai…tsk

  18. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Dankie, ouboet.
    ahhhh..

  19. Ek sien op die weervoorspelling dat julle warm kry, hier by ons is dit koud en onaangenaam!

  20. Blikskottel het gesĂȘ op April 17, 2011

    Moenie te haastig wees nie..die winter is oppad.

  21. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Hier is dit warm en onaangenaam
    😀
    Mens is ook nooit tevrede nie né

  22. loudavisi het gesĂȘ op April 17, 2011

    Hy kom maar stadig, seker ‘n spoedbeperking of iets.
    ; )

  23. eros01 het gesĂȘ op April 17, 2011

    Dis koud en dit reen hier! xR

  24. pasella het gesĂȘ op April 17, 2011

    Verkoue koue weer hier.

  25. ystervark het gesĂȘ op April 17, 2011

    Sjoe, dit klink ondraaglik, ek self hou liewer van winter, kan nie hitte verdra nie, good luck!

  26. bloukaap het gesĂȘ op April 18, 2011

    hey, raak dit al koeler?

  27. loudavisi het gesĂȘ op April 18, 2011

    Moenie dit so invryf nie, R!
    😀

  28. loudavisi het gesĂȘ op April 18, 2011

    Ek is mal oor die winters hier….nie te nat nie, nie te koud nie – net mooi reg.

  29. loudavisi het gesĂȘ op April 18, 2011

    Dis nog steeds hot hot hot!

  30. shlwanjan het gesĂȘ op April 19, 2011

    Die noordpool is ver…jy hoef dit net hier na my toe te stuur. Bleddi koud diekant.

  31. loudavisi het gesĂȘ op April 19, 2011

    Die hitte is vandag gebreek.
    Halleluja!
    Die oostewind het uitgewaai/opgewaai en daar is ‘n heerlike varsheid in die lug.

  32. Trakie het gesĂȘ op April 19, 2011

    En ek slaap al in my winterspajamas!

  33. loudavisi het gesĂȘ op April 20, 2011

    Selfs ek het ‘n jersie aan.
    Die winter is hier!
    Yippeeeee

  34. loudavisi het gesĂȘ op April 20, 2011

    I wish!
    Die weer het uiteindelik gedraai….vanaand slaap ons sonder aircons.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.