Gesprek

April 13, 2011 in Sonder kategorie

Ek: Ek kan nie meer nie.  Ons moet praat.

 

Hartman: Ek kan ook nie meer nie, ek dink ook dis tyd om te praat.

 

Ek: Dis my beurt. Ek wil nie hoor dat jy nie meer kan nie. Ek wil vir jou sê dat ek nie meer kan nie.

 

Hartman: Ok, praat…

 

Ek:  Toemaar.

41 antwoorde op Gesprek

  1. bgv het gesê op April 13, 2011

    Ai nee! Sterkte!

  2. Geitjie1 het gesê op April 13, 2011

    En nou Lou, jy okay?

  3. Maankind2 het gesê op April 13, 2011

    Dis ons geslag wat so Toemaar.
    Toemaar, Lou. (In die ander sin)
    XXX

  4. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Toemaar.
    More is alles weer anders.
    xxx

  5. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Toemaar!
    Ek is ok

  6. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Toemaar, ja wat!

  7. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Toemaar, ek is net op gesukkel

  8. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Dankie
    Toemaar, dis nog ok, net my ma wat sterwend is, en ek is so ver en soveel flippen admin ens…sal maar more vroeg opstaan en kyk of dit beter is.
    xx

  9. loudavisi het gesê op April 13, 2011

    Toemaar, my stem is opgepraat, dis al!
    xxx

  10. daardie woordjie duik ook heel dikwels hier op. Sterkte vir jou. Mens voel soms net so magteloos

  11. pasella het gesê op April 13, 2011

    Krag na kruis jou toegewens.

  12. VozSola het gesê op April 13, 2011

    Toemaar is soms ook maar okay…

  13. Your picture of the world often changes just before you get it into focus 😉

  14. wesnwew het gesê op April 14, 2011

    hy hèt darem gesê jy kan eerste praat, so dalk ìs als darem nog ok 😉

    Sterkte

  15. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Magteloos voel effe beter as moedeloos.
    Moedeloos is so ‘n moedelose woord.

  16. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Ja, dan voel mens sommer weer anders.

  17. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    So waar, Monica
    xx

  18. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Daar’s te veel, ek sal nooit ophou as ek eers wegtrek nie.
    Methinks daar gaan ‘n hele paar onnies weer binnekort in die kliniek beland.
    Meeste bedank sommer.

  19. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Dankie, dis dierbaar

  20. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Dit sal nooit so erg wees as wat mens dink nie.
    xx

  21. louisna het gesê op April 14, 2011

    Baie sterkte.

  22. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Dankie, Ouboeta!

  23. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    So jy sien dus?
    😀
    xxx

    Life just goes on and on.

  24. avega het gesê op April 14, 2011

    Te veel krane wat uittap en te min wat intap? Weet net daai kinders leer elke dag iets wanneer hulle in jou klas is al sukkel jy HOE met dissipline en admin ens…

  25. louisna het gesê op April 14, 2011

    Wat ook al, jy is ‘n wenner.

  26. Modigliani het gesê op April 14, 2011

    Ek hoop dit gaan vandag beter
    x

  27. bloukaap het gesê op April 14, 2011

    Dag suster. Hoop die son skyn vandag.

  28. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Dankie vir die bemoedigende woorde, Vega!

  29. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Aag ja wat
    Sommer weer Aok.

  30. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Twakman, jy ken my toe nie so goed nie…die son is een van die probleme! Die hitte help nie. Ons smag na ‘n koel briesie.

  31. loudavisi het gesê op April 14, 2011

    Ek wil eintlik net vir hom gevra het of ons dit kan bekostig as ek aftree, maar ek weet ons kan nie..sug.

  32. Modigliani het gesê op April 14, 2011

    🙂
    Ek is bly!

  33. Sterkte Lou. Ek dink hy weet wat jy wil vra. Ai, tog. My hart gaan uit na julle wat nog in die onderwys is in hierdie dae. Gelukkig is daar darem die goeie dae tussen-in, ne.

  34. loudavisi het gesê op April 15, 2011

    Yip, gelukkig is daar goeie dae tussen in, Joanna.
    As dit nie vir die dae was nie, sou ek nooit kon volhou nie. Die dae word net gebruik om op datum te kom!
    xx

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.