30 Seconds

Maart 11, 2011 in Sonder kategorie

Dis ‘n hy

 

Afrikaans

 

Was saam met my op skool  (Ok, almal weet seker nou :D)

 

Hy is ‘n opgeleide textile designer/maker/weaver

 

Hy dra weird skoene

 

Hy pak gereeld op.

 

 

 

 

17 antwoorde op 30 Seconds

  1. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Ai fok, dit was vinnig, nou is jy weer aan!

    lmga.

    Ek gaan eers met Ezra speel, die outjie het geweldige koors.

  2. kramer… maar rooi skoene is nie weird nie?

  3. Janklaas het gesê op Maart 11, 2011

    Piet Retief 🙂

  4. Hoe gaan dit met Ezra? Hoop die koors is al gebreek.

  5. Adage het gesê op Maart 11, 2011

    Ek kan “nooit niks” van hierdie goete snap nie, maaar ek weet Kramer dra rooi vellies
    🙂

    Wat makeer Ezra?

  6. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Seker nie nou meer nie…dit was nogals toe hy dit die eerste keer gedra het.

  7. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Ja, hy was mos in my klas…so oud dink jy is ek!
    😛

  8. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Het hom nog nie gesien nie, hy en sy ma slaap. Oupa se die dr het medisyne gegee.

  9. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Dis seker maar steeds die tande – die oogtandjies is al uit, maar die tandvleise is rooi…sy ore en keel ook – dalk is dit griep.Dr se mos nie…

  10. Lou, die man soek mos vir moeilikgeit!

  11. Janklaas het gesê op Maart 11, 2011

    Net oor ek haar so laaik.

  12. oorlat jy dink sy’t oom Piet geken!

  13. Janklaas het gesê op Maart 11, 2011

    En Therina se elektriese heining oorleef!

  14. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Ag, ek like jou ook, Jan Klaas…ek weet nie wat jy oorleef het nie, maar nogtans. 😀

    Hene tog, mense. Ezra is moeilik as hy siek is! Net so mooitjies in sy ma se arms teruggepos waar hy hoort.

  15. loudavisi het gesê op Maart 11, 2011

    Bwhahaha! Rosie
    Ek onthou vaagweg wie Piet is!

  16. shlwanjan het gesê op Maart 12, 2011

    Môre Lou {-;

    Geniet jou naweek!

  17. loudavisi het gesê op Maart 12, 2011

    Dankie, Klarisabet.
    Hoop joune is ook lekker.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.