Geseënde Kersfees

Desember 24, 2010 in Sonder kategorie

Hoop dat julle almal ‘n salige Kersfees sal hê.

 

Dankie vir al die boodskappe en mooi wense.

 

Groetnis

 

xxx

20 antwoorde op Geseënde Kersfees

  1. Adage het gesê op Desember 24, 2010

    And so say all of us
    🙂

  2. Net dieselfde daar ook vir julle

  3. Net dieselfde daar ook vir julle

  4. Salige Kersfees vir jou ook, liewe Lou.

    En dankie vir die ‘salige’ uitweg om nie ‘n deelteken op my laptop hoef te tik nie…

  5. louisna het gesê op Desember 24, 2010

    Song aan jou opgedra op die stoep

  6. Nou’t jy my uitgevang!
    Mooi loop, Jan Klaas

  7. Ek was al daar en dink dis amazing!

  8. Ou-Top het gesê op Desember 24, 2010

    Geseënde Kersfees vir jou en jou hele gesin daar onder in die Kaap. Geniet die rustyd.

  9. Geseënd vir julle ook, Lou!!!

  10. Ek maak so Ou Top!
    Dankie, hoop julle het ook ‘n salige kersfees.

  11. Dankie, Latino
    ; )

  12. Nee, nie ‘n salige Kersfees nie. Geseend vir julle wat so geseend is om in die Mooiste Kaap te woon. Hier by ons is dit spierwit en lekker koud!

  13. Die mooiste, warmste Wes-Kaap!
    Ek het gehoop vir saligheid, want geseend is ons beslis…maar salig klink so vreedsaam.
    Hoop julle harte klop warm.

  14. wesnwew het gesê op Desember 24, 2010

    so salig soos krismis by skoonma kan wees… Hehe ek dink as sy kon het sy haar kleinkinders alleen genooi… Imagine.. Dit klink vir my salig!
    Julle ook hoor!!!

  15. Geen saligheid vir jou nie!
    Ai toggie….ek imagine dit….hehehe

    luv u!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.