So ja!
Desember 10, 2010 in Sonder kategorie
Weet nie van julle nie,
maar
ek
is
verveeld!
; )
Stoute knipoog…
Desember 10, 2010 in Sonder kategorie
Weet nie van julle nie,
maar
ek
is
verveeld!
; )
Stoute knipoog…
Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.
Doubtingthomas het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Jir Loua, en die vakansie is nog laaaaank.
đ
TS het gesĂȘ op Desember 10, 2010
ja wat het jy in gedagte!
Maghitta het gesĂȘ op Desember 10, 2010
bak ‘n kerskoek
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Die regte beroep vir julle om spyt te wees oor julle destyds verkeerde keuses gemaak het.
gaaaap zz z z
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Dit was net om julle jaloers te maak, Thomas.
đ
VozSola het gesĂȘ op Desember 10, 2010
sies vir jou…
ons werk onse gaaie af…
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
‘n koffie hier en ‘n brekvissie daar voor dit te warm word, en dan swem ens.
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Vandag het die hulp skoongemaak, sal maar die naweek weer inspring.
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
As mens dit kan koop, bak ek NIKS, OOIT, NOOIT nie…my ma was mos die huishoudonnie, sien
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
As my gesin ook onnies was, kon ons lekker gekuier het!
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
đ
đ
Shame!
(nou’s ek naaaaasty)
xxxxxx
monicahaddad het gesĂȘ op Desember 10, 2010
kom kuier, jy kan my kaste fix
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Sal nie maklik hier kan wegkom nie, Mons. Hartman…sien jy?
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Ek het destyds 10 outydse saalstoele gekoop, R10 elk. Ek het hulle losgeskroef…dan gaan ek dit mooi skuur en whitewash vir die stoep….dalk maak ek nog kussings.
: )
skermunkel het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Lou,
Jy kan tog boeken lees.
Soveel mooie boeken die jy kan lees en geniet. Blokkiesraaisel invul, ……
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
Skermunkel, ek terg net omdat ek ‘n maand lank vakansie het terwyl van die ander bloggers moet werk.
Dis hoekom ek ‘n stoute knipoog gepos het….sien jy?
loudavisi het gesĂȘ op Desember 10, 2010
HA!
Dankie, ja dis blerrie goed!
xx
Berwick het gesĂȘ op Desember 10, 2010
đ
bloukaap het gesĂȘ op Desember 10, 2010
wou nog raad gee, maar ai ………
pasella het gesĂȘ op Desember 10, 2010
mmmm…, hier by ons adverteer die verveelde huisvroue…
loudavisi het gesĂȘ op Desember 11, 2010
More, Berwick
đ
loudavisi het gesĂȘ op Desember 11, 2010
Toemaar, Twakman, ek sal regkom.
lol
loudavisi het gesĂȘ op Desember 11, 2010
Toe nou lewies….ek het niks om te adverteer nie, en niemand om voor te adverteer nie!!!!!
DallaSePa het gesĂȘ op Desember 11, 2010
Verlang iemand dalk dat die skool moet begin … ?!
skermunkel het gesĂȘ op Desember 11, 2010
Natuurlik het ek dit gesien.
Ek terg jou ook ‘n bietjie.
Geniet die vakansie
loudavisi het gesĂȘ op Desember 12, 2010
NEEEEE!!!!
Kort nog ‘n paar grade van verveeld wees voor ek op daai punt kom.
đ
loudavisi het gesĂȘ op Desember 12, 2010
Hoop nie dis ek wat jou so verveel nie!
lol
loudavisi het gesĂȘ op Desember 12, 2010
Nog laaaank voor ons op daai punt kom, miskien eendag. Laat Hartman solank sy drome droom