ek wil iets sê..

September 30, 2010 in Sonder kategorie

Het vanoggend dié een in my mailbox gekry.

 

 

Minister Joe Wright se openings gebed van ‘n sessie in Kansas:

 

Hy vra vergifnis vir:  (Verskoon die rooitaal – het daarmee grootgeword, maar verkies dit nie.)

 

1.   We have exploited the poor and called it the lottery

2.   We have rewarded laziness and called it welfare

3.   We have killed our unborn and called it choice

4.   We have neglected to discipline our children and called it building self esteem

5.   We have abused power and called it politics

6.   We have polluted the air with profanity and pornography and called it freedom of expression

 

Die gevolg van sy gebed is asembenewend.

 

Laat mens bietjie dink, dink ek by myself.

 

 

 

 

Vinnige dagboek update:

Ezra se oumagrootjie het vandag hier kom kuier.

88 jr oud – 3 ure hientoe en 3 ure terug. 

Wow!

Dankie, Ouma.  Jy’s yster!

 

 

 

 

 

 

34 antwoorde op ek wil iets sê..

  1. …en ‘n goeienaand vir jou ook!

  2. Daai man kort ‘n medalje …

  3. Hi Kate!
    Ja, met kanker wat al vir 3 jaar sluimerend is, is dit stunning.

  4. Ag, Lewies
    goeienaand vir jou ook
    Dis beslis ‘n goeie aand hier.

  5. Haha, flentertjies.
    Dit is beslis gewis!
    ; )

  6. die ou dame het pluk in haar.

  7. Sjoe dis kragtig maar is die wragtig het my ma gevra?Ek hoop daai gebed kom diep uit sy hart!Woorde het krag en ek glo dit gaan gehoor word.

  8. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Ja, Faansie, en die gevolg is dat ons “shockproof” is.

  9. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Beslis, rosie.

  10. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Die gevolg van die gebed is amazing.
    Hy het baie teenkanting gekry, maar dis mos hoe die vyand werk.

  11. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    More, Berwick.
    ; )

  12. Baie ware woorde daai.

  13. Adage het gesê op Oktober 1, 2010

    88 is nie kinderspeletjies nie maar sy klink na ‘n grand old dame
    🙂

  14. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Dis tyd dat die wereld wakker word, therina…terug na lyfstraf en tronkstraf – sommer doodstraf ook!
    xxx

  15. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Hello Sonel.
    Ek raak sommer opgewonde as ek jou spore hier sien.
    Ja, ons is so geseend, dan moan ons daaroor ook, tsk…
    xxx

  16. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Dagsê Kerneelsie

  17. loudavisi het gesê op Oktober 1, 2010

    Ja, sy is, Adage.
    Dink nie ek wil so oud word nie.
    (sug)

  18. abrham het gesê op Oktober 1, 2010

    ses ure gedeel in 88x365x24 = small change. hoeveel ouma grooitjies het so ‘n geleentheid

  19. Hene Lou dis raak woorde daardie !

  20. loudavisi het gesê op Oktober 2, 2010

    Vier ure se kuier was heerlik.
    Die beste vir my was dat ek een vakansie gespaar is om soontoe te gaan.
    Nie maklik vir ‘n “girl alone” nie.

  21. loudavisi het gesê op Oktober 2, 2010

    Maak mens skuldig voel, Monica

  22. loudavisi het gesê op Oktober 2, 2010

    Jy is so stil, stilekke!

  23. loudavisi het gesê op Oktober 2, 2010

    dankie, Ghaap.
    Selle daaikant

  24. lisabeth het gesê op Oktober 5, 2010

    Hallo Lou…wou sommer net kom inloer by jou. x

  25. Janklaas het gesê op Oktober 5, 2010

    Nogal baie waarhede daar.

  26. zephur het gesê op Oktober 5, 2010

    Waarheid daai ja

    die mens sal sy slegte gewoontes altyd probeer regverdig

  27. loudavisi het gesê op Oktober 5, 2010

    Jy’s altyd welkom, Lisa.
    ; )

  28. loudavisi het gesê op Oktober 5, 2010

    Ja, as mens net alles onder die mat kon vee en van vooraf kon begin, met skoon gewetes.

  29. loudavisi het gesê op Oktober 5, 2010

    Dit alles maak ons so gewoond daaraan dat ons shockproof word, Zeppie, en dan ruk so ‘n gebed mens weer,

  30. Daai man het n besonderse insig in die waarheid

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.