dog ek lmga vandag toe ek ‘n kind se taak nasien.

September 16, 2010 in Sonder kategorie

Ons tema die kwartaal was plante en diere.

 

Ons het intens die mens se gebruik van diere behandel.

Soos die koei wat melk gee en lekke ice-cream en milkshakes ens.

 

Vandag moes hulle die taak doen om begrip te toon.

 

Ek se toe hulle moet sommer verder dink as wat ons bespreek het.

 

Skryf een onskuldige dogtertjie:

 

Die olifant:  Die mens gebruik die olifant se snot om bubbelgum te maak.

 

Seker haar ouers wat haar van bubblegum af wou weghou.

 

 

Indien dit waar is, wees gewaarsku.

 

Pst.  seker dié dat meeste mense oopbek bubblegum kou.

 

😀

41 antwoorde op dog ek lmga vandag toe ek ‘n kind se taak nasien.

  1. jr_hewing het gesĂȘ op September 16, 2010

    haai siestog. baie begrip. hehehe.

  2. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    Sy sal dit nie weet nie, Annemari.
    Ek sal niks se nie, net uitdeel en laat liasseer in hulle files. Haar ouers sal dit seker sien (as hulle die moeite doen om haar goed deur te gaan)

  3. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    ek giggel ook nog, Tronkie.

  4. TS het gesĂȘ op September 16, 2010

    Slim ouers want niks anders help nie!

  5. Angelor het gesĂȘ op September 16, 2010

    hahahaha shame man!! as jy haar enige iets minder as vol punte gegee het is ek baie ongelukkig!! onthou die opdrag was on verder te DINK en nie om noodwendig net met feite vorendag te kom nie, en sy het duidelik gedink!!

  6. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    Watse sies, MK?
    Dis die reine waarheid!

  7. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    Dis seker soos dit is, Tina.

  8. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    Dink ek sal die een gebruik om vir kleine Ezra van bubbelgum af te hou. Eaven.
    ;D

  9. loudavisi het gesĂȘ op September 16, 2010

    Haar werk is altyd so volledig en intens uitgebrei..sy het beslis volpunte, Angelor.

  10. viva vir Ohm holliefant!

  11. katrina het gesĂȘ op September 16, 2010

    Hahaha, jig, die arme kind sit seker nie haar mond aan bubblegum nie!

  12. dinkweer het gesĂȘ op September 16, 2010

    Moet weesw – die rede vir die oopbek!

  13. shlwanjan het gesĂȘ op September 16, 2010

    eeeargh. nou weet ons!

  14. Adage het gesĂȘ op September 17, 2010

    Hahahaha!

    is drop nog donkiebloed?

  15. zephur het gesĂȘ op September 17, 2010

    LOL…wel dit kan nogal kinders van kougom af weghou…

  16. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Dis nou cute, Rosie!

  17. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    NOOIT eet ek weer all bran nie!
    lol

  18. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Sy mag nie by die huis nie, en ook nie in die skool nie.
    😀

  19. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Jy het dit gesien!
    5 sterre vir jou.

  20. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Slaan oor na ‘n ander brand, Kamma

  21. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Hi, Thomas
    lekker naweek!

  22. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    😀
    dis fokken snaaks Charlene.

  23. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Ek eet nie drop nie, want ek eet nie donkiebloed nie – so, ja!

  24. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Ek gaan dit wyd verkondig.
    Wag net tot dit my beurt is vir ryediens….lol

  25. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Jis, Sonel, ek het jou so gemis en gewonner wtf gaan aan!

  26. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Hi CS.
    Dis heerlik om jou hier te sien.
    jy is te veel afwesig.

  27. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Die reine waarheid, so by my kool!

  28. Angelor het gesĂȘ op September 17, 2010

    🙂 Lol ek moes gou weer kom lees net om my bui so n bietjie op te kikker..

  29. Angelor het gesĂȘ op September 17, 2010

    NS in watter graad is die dogtertjie?

  30. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Welkom, Angelor!
    Daar is soveel snaakse goed wat oor ‘n tydperk van 36 jr in my klasse gebeur het…spyt ek het nie boekgehou daarvan nie.

  31. loudavisi het gesĂȘ op September 17, 2010

    Gr 3.
    So, sy is 8jr oud.

  32. pgjonker het gesĂȘ op November 26, 2010

    Klink soos daai houertjie renostersnot wat mens in die fietse se bande inspuit om die duwweltjies te fnuik.

  33. loudavisi het gesĂȘ op November 26, 2010

    Renostersnot?
    HAHAHAHAHA!!!
    Nog nooit van daai een gehoor nie.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.