MaanKind het my laat dink aan waar ek in my lewe gewoon het.

September 8, 2010 in Sonder kategorie

Worcester gebore en grootgeword.

Toe in St 9 Villiersdorp koshuis.

Wellington vir 3 jaar.

Worcester Skool vir Dowes – koshuis – 2 jaar.

 

Trou – kry pos op Villiersdorp.

 

De Villiers str.2 jr

Hamstraat, eerste nuwe huis

Hamstraat, tweede nuwe huis

 

Verkoop en huur plaashuis.’

Trek weer dorp toe

 

Worcester –

Keetmanshoop  – 3 jaar. (3huise)

Klawer – huurhuis vir 2 jr

Koop hoewe tot nou toe.

 

Het 13 keer getrek in my lewe.

Gaan dit nie weer gou doen nie!

 

Vakansies maak ek of ek gaan trek en gooi alle nie-gebruikte items uit.

 

I like simple

I like not to be overcrouded.

 

Ek like minimalisties.

Ek kry dit nie reg nie, as ek weer sien is daar ‘n geclutter om my!

 

En as ek nie kan verder gaan, begin ek weer van voor af aan.

 

Liewe maatjies

Juff/ouma Loua se koebaai tot na 4 Okt.

Dis die deadline vir die kurrikulumskrywe en

JULLE TREK MY AANDAG AF.

Sien julle?

 

45 antwoorde op MaanKind het my laat dink aan waar ek in my lewe gewoon het.

  1. Berwick het gesê op September 8, 2010

    Mooi bly, Lou.

  2. Nag, Berwick.
    Lekker slaap.

  3. philvr het gesê op September 8, 2010

    Ja die groot treksit maar in ons bloed,
    ook omtrent soveel keer al gepak en dan weer uitgepak,
    ook agtergekom van al daardie ander goed wat ons so onnodig in ons lewe saam karwy.
    Maar nou ja wat kan n man se…..
    Mooi loop,
    PvR

  4. Druktyd het gesê op September 8, 2010

    Ek sou ook die bloggery moes tot siens roep tot later, anders sou die kurrikulum nooit klaarkom nie! Sterkte!

  5. Ons wag vir jou, liewe Lou! Sterkte met die werk.

  6. juffrou praat en die kinnertjies is *stil*
    ;¬}

  7. wel nou weet ek hoekom ek jou so smaak ……. daai worcester bloed……..

  8. Dis nie net die aardse dinge wat gepak word nie, PvR.
    Dis ‘n groot emosionele besigheid, veral om van dorpe te verander.

  9. Druktyd, dis nou behoorlik my druk tyd!

  10. Dit voel hopeloos te kort, Grieta.
    Ek sal mygatmoetroer.

  11. Dankie, liewe Joanna.
    ; )

  12. Dit is!
    Ek het joune ook so geniet.

  13. Ek is lekker, kamma
    😀
    Die kinders eet nou uit my hand en ons werk so lekker saam.

  14. Het die voorspoed baie nodig, Ghaap.
    Dis effe deurmekaar in my kop.

  15. HAHA!
    Mooi so, soet kind.

  16. Minder as ‘n maand, therina!

  17. Gelukkige Nommer 13!

  18. Beslis!
    Hier kan hulle my in die houtboks wegdra.

  19. abrham het gesê op September 9, 2010

    haai lou, ek het nie geweet jy is doof nie

  20. zephur het gesê op September 9, 2010

    Die Kaap is in jou

  21. Het vir hulle skoolgehou, Abrham.
    tsk…
    ; )

  22. aeht1 het gesê op September 9, 2010

    Self 18 keer getrek. Hou baie van minimalisties – kry dit net bietjie beter as jy rerg, maar ek werk daaraan.

  23. Ek werk alleen daaraan in hierdie huishouding, Tiela.
    Hartman is ‘n opgaarder.
    ugh!

  24. montess het gesê op September 9, 2010

    Ok, sien daai ding. Sterkte, praat weer.

  25. montess het gesê op September 9, 2010

    So se ek ook!!!

  26. 4Oktober is nog veeeeeeer!

  27. Adage het gesê op September 10, 2010

    Good luck
    🙂

    As ek uitgooi mis die man dit onmiddellik al was dit vol stof vir 40 jaar
    🙂

  28. UNPOCO het gesê op September 10, 2010

    Kan juffrou dan nie naweke bietjie gesels nie. Net bietjie seblief?

  29. Hoekom is so baie besig om te groet? Het ek in afwesigheid iets gemis – behalwe vir julle?

  30. hi, Montess, dankie vir die sterkte.
    😉

  31. my nerwe was baie dun tot vanoggend toe, Lisa…oor die hond se rug agv blog konstruksie.
    😀

  32. Die familie kom kuier en die vakansie is net 6 werksdae lank…en ek moet alweer Worcester toe…

  33. Ja, ek ken van daai.
    het steeds sy trouskoene (34jr)
    sug…

  34. Ek wou, toe kon ek nie, toe werk ek aan die taak en nou is ek amper klaar.
    : )

  35. Hi, Dinkweer.
    Hier het niks gebeur behalwe die groentegereg wat suur geword het (LOL)
    Ek was diep gestress, maar is nou weer vol brawade.

  36. Ek hoop Lou skryf lekker.

  37. abrham het gesê op September 15, 2010

    nou verstaan ek

  38. Lou is lekker op datum en baie opgewonde daaroor.
    ; )

  39. Wil weer jou aandag aftrek. Iets vir jou daar by my.

  40. My pa-hulle het verskriklik baie getrek agv sy werk. Hy het gespot en gese as die koppies en pierings hoor van trek, sleep elke koppie en piering vir hom ‘n stuk koerant nader en draai homself daarin toe!

  41. Dankie, Dinkweer.

  42. Hahahaha!
    Koppies en pierings is goed getrain.
    😀

  43. Welkom, jacvan.
    As daar die slag melktert in my huis is, het ek dit self gekoop…lol
    Ja, die weskus is net iets anders.
    groetnis

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.