Vir Lo-Ammi

Junie 19, 2010 in Sonder kategorie

Ek kon nie help om aan Lo-Ammi te dink toe ek hierdie skildery sien nie.

 

Anton Goosen geskilder deur Melissa Joint – ‘n jong meisie, vriendin se dogter.

 

Jammer oor die blink op die foto – ek oefen nog.

 

 

19 antwoorde op Vir Lo-Ammi

  1. TS het gesê op Junie 19, 2010

    Ek hou hiervan dankie vir die deel

  2. Dis ‘n baie goeie skildery….Anton Goosen versinnebeeld. Ek hoor hy kom in September op ons dorpie kuier…. En o ja, ek dink jou foto is baie goed.

  3. MarianaF het gesê op Junie 19, 2010

    Dit weerspiEel Anton perfek!

  4. Ek hoop Anton sien dit een of ander tyd….

  5. Sjoe, dis baie goed!

  6. argstudent het gesê op Junie 19, 2010

    bounce die flash van die plafon af. sal blink wegvat.

  7. die denker se moses

  8. pasella het gesê op Junie 19, 2010

    Ou Anton lyk self of hy ‘n joint gerook het!

  9. pasella het gesê op Junie 19, 2010

    Jy’s eerlik né!

  10. skermunkel het gesê op Junie 19, 2010

    Baie mooi skildery
    Baie goeie foto

  11. Anton met sy Kameel…
    🙂

  12. DallaSePa het gesê op Junie 21, 2010

    Ek dink sy sal dit like …

  13. loudavisi het gesê op Junie 22, 2010

    Dankie tog jy’s ok!
    Ek het gebel en ge sms, maar jou nr het seker verander.
    Dink diep aan jou.
    xxx

  14. Melissa skilder fantasties!

  15. Janklaas het gesê op Junie 24, 2010

    Wow, dis briljant!

  16. zephur het gesê op Junie 24, 2010

    Anton vasgevang op doek…

  17. kerneelsie het gesê op Junie 25, 2010

    BAIE mooi. Wow!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.