Uiteindelik weer hier.

Junie 2, 2010 in Sonder kategorie

Van laas Saterdag af was ek mislik.

 

Geen internet tot vanaand nie….verslaaf (?)

 

En niemand het my eers gemis nie.

 

 

Toemaar, ek het beter dinge om my mee besig te hou!

 

😀

 

 

Ezra is vandag 7 mde oud en die vreugde van my lewe….ouma kruip saam en speel wegkruipertjie, niks kom by daai gesiggie as hy my kry nie..

 

Ai, dis lekker om weer op die lug te wees.

 

NS: Die nuwe leptoppie tik nie so lekker nie, die ingeboude muis bly onder die palm van my hand….sal mettertyd gewoond raak.

 

Pst…het julle daai twee ondertande gesien – indien nie, kyk tog weer!

36 antwoorde op Uiteindelik weer hier.

  1. pasella het gesĂȘ op Junie 2, 2010

    ‘n kloeke klong!

  2. dinkweer het gesĂȘ op Junie 2, 2010

    Lou, hoe weet jy ons het jou nie gemis nie? Natuurlik!!

  3. Hoe gaan dit met die opgeswelde ogies? Teen hierdie tyd seker beter

  4. jr_hewing het gesĂȘ op Junie 2, 2010

    ek het jou gemis

  5. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Dit sal my ‘n rukkie neem om “kloeke klong” uit te figure, Lewies.

    Ek glo dis positief! lol

  6. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Al die oorlaai van die een na die ander is ‘n ander besigheid. Die download van my gunstelinge het ons caps opgevreet!

  7. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ja, die outjie groei te vinnig.
    Ons probeer hom klein hou..

  8. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    HA!
    Uitgevang!

  9. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ek het ‘n muis ingeprop, Annemarie.
    Dis as ek tik wat dit gebeur..

  10. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Met elke sarsie van oe opswel, verouder ek ‘n paar jaar, en dis nie soos goeie wyn verouder nie, meer soos ou leer….hehehe.

  11. Doubtingthomas het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Jir, hy groei darem teen ‘n amazing tempo!
    🙂

  12. zephur het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ouma se kind

    Ja jy was gemis…

  13. kerneelsie het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ek word ook alweer oom. En ek kan nie wag nie. Dink net die dag wat ek Pa word. hehe
    Kan die muis nie gestel word om af te sit as die handpalms aan hom raak nie? Myne maak so. Hy reageer net as dit ‘n vinger is wat aan hom raak. En dit werk. Ek het al met ander goed(kug kug) probeer. Net my vingers werk. 😉

  14. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Dis die tyd wat so vlieg, Thomas!

  15. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    HMMMMMM Dankie

  16. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ek werk ook so, maar dis as ek tik wat dit gebeur…sien jy?

  17. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ja, Ouma se kind!

    Ek is hoeka nou opgespeel.

  18. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Ek skeep deesdae alles af vir die kleintjie.
    Wens ek het destyds soveel tyd vir my eie kinders gehad.

  19. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Geluk oompa!
    Ek sal by die kinders moet hoor of mens die ding buitewerking kan stel.
    Dankie vir die tip.

  20. loudavisi het gesĂȘ op Junie 3, 2010

    Laat jy my nou dink aan ons sekretaresse wat tydens laas vakansie oorlede is. Niemand praat meer van haar nie! Is ons dan so min werd?

    Ek wonder nou oor ons doel op aarde – now here, now gone!

    Ek het gewonder oor jou en wou jou sms, toe sien ek ek het nie jou nr nie…

  21. loudavisi het gesĂȘ op Junie 4, 2010

    Dankie, is gesave.
    Ai, MK, dis sekerlik nie so erg nie…ek is bly jy’s terug.

    Dis seker maar soos die lewe is.

  22. loudavisi het gesĂȘ op Junie 4, 2010

    Ek het my bedink oor die rympies.
    Dis bietjie erg, MK sal my berispe!

    😀

  23. fanjan het gesĂȘ op Junie 4, 2010

    Oulike kleinkind! Ek het juis vandag vir my kleinkinders marshmallow-vissies gekoop omdat ek hulle more sien en ek kan nie met niks daar aankom nie.

  24. loudavisi het gesĂȘ op Junie 5, 2010

    Myne eet nog nie lekkers nie.
    Ek koop maar ‘n plestiek speeldingetjie, hy speel nie daarmee nie, maar lek, suig en kou dat die sop so spat!

  25. loudavisi het gesĂȘ op Junie 5, 2010

    Ek gaan nou probeer, dankie!

  26. DallaSePa het gesĂȘ op Junie 5, 2010

    Hy is PRAGTIG!

  27. loudavisi het gesĂȘ op Junie 5, 2010

    HAHAHAHA!!
    En ons twee glo jou ne!

    Ok, klaar gemoan.
    Wanneer kry jy jou gat diekant van die klip?
    Geen verskonings nie.

  28. loudavisi het gesĂȘ op Junie 5, 2010

    Jy het baie goeie smaak, DsP!
    Ek stem saam.
    lol

  29. loudavisi het gesĂȘ op Junie 7, 2010

    Ezra is my droomkind!

  30. abrham het gesĂȘ op Junie 7, 2010

    beter as enige kuberstront ! hy is pragtig

  31. abrham het gesĂȘ op Junie 7, 2010

    solank jy jouself nie vergeet nie

  32. loudavisi het gesĂȘ op Junie 7, 2010

    Coming from you, Abrham, sal ek dit koester.
    Dankie.

  33. loudavisi het gesĂȘ op Junie 7, 2010

    Moet spieel toe om myself te onthou, herken is deesdae fokken moeilik!

  34. susan5 het gesĂȘ op Junie 14, 2010

    awwwwwwwww maar dis darem ‘n oulike tande glimlag en verdien ‘n lekker drukkie.

  35. loudavisi het gesĂȘ op Junie 15, 2010

    Die eerste bo tand is ook nou uit, susan.
    As hy jou gryp vir ‘n drukkie, dan gryp hy jou hare en trek tot hy jou oor bykom, dan byt hy!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.