Marta of Maria?
Februarie 19, 2010 in Sonder kategorie
Ok, ek wou iets se oor of jy ‘n Marta of Maria is…
maar nou dink ek
nee, wat.
Jy is of die een of die ander.
Koebaai.
Marta
Februarie 19, 2010 in Sonder kategorie
Ok, ek wou iets se oor of jy ‘n Marta of Maria is…
maar nou dink ek
nee, wat.
Jy is of die een of die ander.
Koebaai.
Marta
Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Somme vrou
Mara is “bitter water”
as ek reg onthou.
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Nee, man, Tronkie.
Marta is die bediener en Maria die ontvanger.
Mens word so gebore.
Jy is die een of die ander.
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Voel soms of alle mans Maria’s is.
Weet nie van ‘n ekwiwalent daarvoor in die manwereld nie.
Maar ek sal een uitdink.
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Marta moes by die spoorweg gewerk het.
Sy sou goed gedoen het as ‘n shunter.
😀
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Dis presies waarvan ek praat.
Ek wil ook Maria gewees het, en by Jesus se voete sit….ek luister maar so na Hom terwyl ek doener speel.
screamsaver het gesê op Februarie 19, 2010
Nee , nee Lou!Die lyn loop dwarsdeur jou blogs-leer ontvang,leer opeis, leer altwee akkommodeer en so dien jy Hom wat dit in jou geplant het.Allawereld ma julle vrouens kan Marthas word totdat ons mans begin drink uit skuldgevoelens.Hy het altyd ‘n hoer vorm van mensheid in gedagte gehad–step up my girl! Niemand hier rond gaan julle beloon nie en ek dink julle drop Hom ook!
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Sal more vir jou stywe drukkie gee, Therina…ek kan nie wag nie.
xx
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Gaudi, jy raak nou ‘n baie seer punt aan.
Ek is van laasweek af al so bewus van wat ek gee en wat ek ontvang. Ek se nie maklik nee nie. My geaardheid is om dadelik te doen, maar iemand na aan my hart het nee gese vir iets eenvoudigs…en hoor my, ek vra nie maklik nie.
Ek sukkel steeds om dit te verwerk.
Ek is bewus daarvan dat niemand my ooit gaan beloon nie, en dat ek moontlik vir Hom terleurstel. Ek het al die week probeer, my asvaal gehou en myself getippex as ek sien hier kom weer ‘n opdrag.
Ek was terleurgesteld en woedend! Dog ek gaan ‘n aar bars. Na alles wat ek gee het ek nooit ‘n “nee” verwag nie.
Ek gaan jou raad volg.
Baie dankie
screamsaver het gesê op Februarie 19, 2010
Daar’s ‘n boek:Better Boundaries deur Jan Black en Gregg Enns.
How to treasure yourself and take charge of your life.Daar is ook Cloud en Townsend se boeke oor Boundaries en dan is daar natuurlik ook my kursusse,maar nou ja, dis ‘n anonieme blogg.Sterkte.Jy is op die regte pad!
loudavisi het gesê op Februarie 19, 2010
Ek wonder altyd oor jou en jou wysheid.
Nou is ek spyt dat die blogbesigheid anoniem is…wie is Gaudi?
Het ek al talle male vir ander bloggers gevra, niemand weet nie.
Ek wil net se dat ek jou kommentare hier en op ander blogs geweldig baie waardeer en ek leer altyd iets daaruit.
screamsaver het gesê op Februarie 19, 2010
Gaudi is ‘n argitek en kunstenaar wat oa die familia Sagrada kerk in Barcelona ontwerp het waaraan hulle al ‘n 100 jaar bou-hy is dood maar sy liefde vir mense en fantasie en alternatiewe invalshoeke tot mense se belewenisse leef voort.Liefde met struktuur,orde en vermaning tot die realiteit , maar bowenal die Waarheid is sy passie.Hy verbloem dit graag in praktiese riglyne vir insigte wat hy aan die Waarheid toets en doen dit bedags meer openlik vir sy brood en botter.Hy sukkel ook soms met die ontvang-ding maar het al heelwat gevorder.Hy geniet dit om te skep en te gee en soek deurgaans na die balans tussen die twee en vind dit in onverwagse verrasssende oomblikke.Sy skeppings is heimlik sy eerste passie en hy probeer heimlik sy brood en botter aktiwiteit in hierdie rigting stuur.Hy is oenskynlik hooggeleerd maar is so pynlik bewus van sy feilbare mensheid, maar niemand wil hom glo nie-daarom blogg hy maar….
screamsaver het gesê op Februarie 19, 2010
Ja ek is eintlik arrogant om sy naam te gebruik-het my aan my oupa laat dink en was self tydens my besoek ‘in awe’of his genius.Bouopsigter/projekbestuurder het my duidelik laat verstaan sy enigste motivering vir ‘n 5 jaar kontrak op die kerk was sy verering van Gaudie se nagedagtenis.Het jy na die ander geboue in die stad deur hom ontwerp gekyk-al ooit weer so iets gesien?Wat dink jy sal die gemiddelde bouer van so ‘n plan sê?
loudavisi het gesê op Februarie 20, 2010
Whaaaahaha!
Goeie naam vir ‘n hond!
loudavisi het gesê op Februarie 20, 2010
Ek is bly jy kuier lekker hier, Tronkie.
Jy mag maar!
xx
loudavisi het gesê op Februarie 20, 2010
Wel, ek is bly Gaudi het besluit om liewer te blog.
😉
Doubtingthomas het gesê op Februarie 20, 2010
Gie-gie-gie.
“Vinkel en Koljander, die een is soos die ander?”
jr_hewing het gesê op Februarie 20, 2010
ek is delila.. grap net
jr_hewing het gesê op Februarie 20, 2010
ek is delila.. grap net
jr_hewing het gesê op Februarie 20, 2010
ek is delila.. grap net
kerneelsie het gesê op Februarie 20, 2010
Tannie Therina, gee vir Lou ‘n stywe druk van my af. En Lou. Gee vir tannie Therina ook ‘n stywe druk van my af.
louisna het gesê op Februarie 20, 2010
Goeiemore Lou. Lekker dag. Skree vir die span wat dieselfde kleur trui as jy het.
louisna het gesê op Februarie 20, 2010
Goeiemore Lou. Lekker dag. Skree vir die span wat dieselfde kleur trui as jy het.
kerneelsie het gesê op Februarie 20, 2010
Okay. Jy moet ook drukkies kry. Maar nou begin ek jaloers raak. Watse lekker MOB is die waarheen ek nie genooi is nie. Of is dit nou weer ‘n vroue ding????
DroomKind het gesê op Februarie 21, 2010
Ek weet nie Lou. Op die oomblik voel ek maar net soos ‘n slaf in my eie huis.
Doubtingthomas het gesê op Februarie 22, 2010
En watse “skokkende” storietjies lees ek oor jou???
🙂
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Dankie vir die drukkies!
😉
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Nie rerig nie!
Jou wederhelfte is seker ook ‘n Marta.
😀
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Hi Delilla!
Groete van Marta.
xx
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Ek is die eerste een wat die guts gehad het om te vra….ek was so nuuskierig.
🙂
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Ek hou van blou, maar nie van rugby nie.
Ek skree vir NIEMAND!
lol
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Dankie, ek jou ook net jy oorlat jy Sonel is!
xx
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Som jy nou my gevoel reg op, Maankind.
Ons het lekker jou lof besing die naweek.
🙂
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Dan is jy mos jou eie Marta!
Mooi so.
🙂
xx
loudavisi het gesê op Februarie 22, 2010
Ek sal later vanaand ietsie daaroor skryf.
Not so nice!!
louisna het gesê op Februarie 23, 2010
mens is nooit te oud om te leer nie, en om die spel te leer liefkry nie.
loudavisi het gesê op Februarie 23, 2010
Ek terg net, Ouboet!
louisna het gesê op Februarie 23, 2010
OK, ek is bly
loudavisi het gesê op Februarie 23, 2010
Ek skree vir Weee Pee en vir die Springbokke.
Ek KAN mos nie my provinsie verraai nie.
Sien jy?
Al hou ek van blou..
louisna het gesê op Februarie 24, 2010
OK, ten minste speel hulle vanjaar puik rugby (Dis nou die Stormers)
loudavisi het gesê op Februarie 24, 2010
Is dit?
Ok, jy sal laat ek begin rugby kyk.
;D