MY ONE AND ONLY VALENTYNE

Februarie 14, 2010 in Sonder kategorie

Lekker geswem, water effe koud, en wou nie weer klere aantrek nie.


Kyk hoe kyk hy nou vir my!

Professor het gou ‘n lesing ingekry.

Uitgeput – skapie hou wag.

52 antwoorde op MY ONE AND ONLY VALENTYNE

  1. Genoeg om enige ouma se hart week te maak!
    🙂

  2. Ag IS hy nie te pragtig nie! En daai glimlaggie! Ek kan sien hoekom hy ouma se enigste Valentein is. En kyk dan hoe lekker slapies hy in die laaste kiekie.

  3. Hopestar het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Awww beautiful. I think the one where baby is sleeping is gorgeous. *hugs for you and baba* x x x

  4. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Hy hou baie van die water, sal moet hekke opsit voor hy kan kruip.

  5. Kyk net daardie glimlag,’n regte klein hartebreker Ouma Lou!Te prastig.

  6. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Hy speel graag met sy maatjie in die spieel, Joanna.
    Dis nou cute om te sien.

  7. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Thanks Hopestar.
    He is so cute!

  8. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Dankie, Modderkoekie.
    Kan nie ‘n lewe sonder hom indink nie!

  9. Oe jy speel te lekkerrrrrr

  10. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Net as ek ‘n beurt kry!
    lol

  11. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Dankie, Kelly
    😉

  12. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Vir julle ook, Therina.
    Hoop jy het vanmiddag lekker geslaap.
    xx
    Pst, hanepoot is eers in Maart ryp, maar ek weet van iemand wat weet waar daar al beskikbaar is. Ek traai my beste!

  13. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Net as hy ‘n lesing gee, MaanKind!
    ;D

  14. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Hello daar, DK.

    Lekker week vir jou.
    xx

  15. pasella het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Ouma se klong! Te kordaat vir woorde!

  16. Te oulik vir woorde. Wens ek was al ouma

  17. Kyk net daai kostelike gesiggie… Dit lyk asof hy al klaar ‘n aansteeklike laggie het!
    Hoop gister se atletiek het sommer baie goed afgeloop. Lekker week vir jou Lou.

  18. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Ja!
    kordaat is die woord..
    🙂

  19. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Ek kan hom stukkie vir stukkie opvreet!

    Dis my eerste ware liefde.

    xx

  20. Trakie het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Opvreetbaar! 🙂

  21. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Jy sal eers weet hoe dit voel as die dag kom.
    Ek het dit nooit verwag nie!

  22. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Ja, nog so onskuldig en weet niks van die wee van die lewe nie.

  23. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Atletiek ?
    O ja!

    😀

  24. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 14, 2010

    Na 3 maande en 2 weke. Ek sien hom daagliks groei.

    Wens hy kon vir ewig net so bly!

  25. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 15, 2010

    Bly om jou weer te sien Anha.
    Hoop jy’t ‘n lieflike week.

  26. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 15, 2010

    😀
    Ek is so dankbaar vir die outjie, Ghaap.

  27. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 15, 2010

    More, Lo-Ammi

    Lekker swot!

  28. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 15, 2010

    Dankie vir die inloer, Berwick

  29. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 15, 2010

    Die tweede foto is weer vir my die oulikste!

  30. Pragtige foto’s ouma.
    Ek span saam, die tweede foto is die oulikste.
    Je kleinseun word nog president

  31. lindiew het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    Hi Lou – stem saam 2de foto is die oulikste!

  32. zephur het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    Ag jinne ouma kyk daai lekker laggie…

  33. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    HAHA!
    Ezra vir president!

    Ek het oor die nuus gehoor van ‘n treinongeluk daar naby jou. Ek is baie bly om te sien jy was nie in die trein nie!
    xx

  34. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    Hy is vandag alweer ingeent, maar die keer sonder om so vreeslik te huil.

  35. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    Hy aard mos na my.
    Sien jy, zeppie?

  36. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 16, 2010

    HELLO PALJAS!!!

    Kry vir jou enetjie, maar hy sal nooit so cute kan wees nie LOL!!!

  37. bloukaap het gesĂȘ op Februarie 17, 2010

    hallo djy, ek is djou secret admirer, hoep jy sal my eendag as djou valentino de luxe kies … hoes hoes

  38. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 17, 2010

    Hoes, hoes – nie hier in die openbaar nie!
    😀

  39. dinkweer het gesĂȘ op Februarie 17, 2010

    Vertel ‘n hele verhaal…!

  40. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 17, 2010

    Is so beplan.
    😀

  41. gidivet het gesĂȘ op Februarie 19, 2010

    Tog te oulik.

  42. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 20, 2010

    🙂
    Enige ouma sal smile.

  43. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 20, 2010

    Dankie.
    Kry julle nog so koud?
    Ons eerste werklike hitte het gister begin.

  44. Li-an.a het gesĂȘ op Februarie 20, 2010

    Ag dierbaar. Vreet hom sommer op.Ek weet hoe jy voel .Hulle is kosbaar , en wag vir die dag as hy so n lekker nat soen op jou wang plant en se hy is lief vir ouma. Dan vreet jy hom stukkie vir stukkie op.

  45. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 22, 2010

    Hy chat nou sonder ophou!
    Cute verby.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.