Vinnige update

Februarie 9, 2010 in Sonder kategorie

Terwyl ek swoeg en sweet voor die kospotte

(ok, Hartman kook vanaand — ha!)  

Ek is nie ondankbaar nie, as hy die vleis gaarmaak, dan KOOK hy!

Ek doen die rys, mash, groente, slaai, skottelgoed, maar dis mos nie kook nie.

Anyway, toe dink ek terwyl my kop by die skool/atletiek is, AS ons dan nou eendag die lotto moet wen, sal ek eerstens ‘n kok aanstel.

Ek is nie eers honger nie…

You get it?




30 antwoorde op Vinnige update

  1. Hello, liewe Berwick

  2. Soos altyd..
    Ons kry mos dan af…whaheahahaha!

  3. Vir ‘n man is jy slim, Flentertjies!
    😀
    😀

  4. Geweet jy sou!
    xx

  5. maar ons bly dankbaar vir die hulp!

  6. Die hulp het nie meer tyd en LUS nie!
    Dis flippen boooooring!

  7. Ek’s met jou!
    🙂

  8. Ek het geweet jy sou, MK!

  9. Dankie tog!
    Ek staan nie alleen nie.
    xx

  10. Hmmmm, ok!

    Wat is kos nou anyway?
    Eet as jy honger is, moenie wag om bedien te word nie..
    🙂

  11. loud and clear 😉

  12. jvdw4 het gesê op Februarie 9, 2010

    Haai is! En dan kry jy ook nog die vreugdevolle voorreg om daarvoor dankbaarheid te moet betoon!
    En weet jy wat as jy rerig rerig sou moes kies het jy dit dalk weer gedoen met miskien enkele wysigings??

  13. Jip… hier is ‘n gemene faktor hier…

    Weens reuse verbetering op daardie front aan hierdie kant gaan ek uit lojaliteit nie uitbrei nie…maar ons sou nog laaaaaaaank kon praat… :-))

  14. Jammer Louste! Ek dink nie single girls is veronderstel om dit te vang nie. Maar ek hoop van harte dat jy daardie lotto gaan wen! xxx

  15. Dis net lastig om goed oor en oor en oor en alles op dieselfde manier te doen.

    Ek noem die BOOOOOORING!!

    ;D

  16. Hy het opgehou met die huilery, Therina.

    Hy lag nou en chat heerlik saam, en as jy hom iets vra, dan antwoord hy.

    Ek verstaan nog nie sy taal nie, maar hy verstaan Afr.

    Sal volgende week weer normaal wees, en foto’s update

    xx

  17. Ek is seker daarvan!

    Alle eer aan jou jolaliteit.

  18. Of dalk net ‘n kok.
    Waar wen mens kokke?
    😀

  19. Me-thinks-me-gets-it …

  20. Me thinks I’m not surprised.
    😀

  21. Hallo Lou! Lanklaas gesien. Die jaar nog mooi met jou?

  22. 🙂 lekker aand vir jou en geniet die naweek

  23. Hy is nie so mooi nie..
    Ek kan al ‘n paar boeke skryf oor 2010!

  24. Dankie !
    Vir julle ook daar doer..

  25. Ek het eendag vir Klipkop ge’drop’: Hy het ‘n potjie gemaak. Ek vra vir hom of ek reg verstaan: HY maak die potjie? Dis SY potjie? Ja, antwoord hy half geirriteerd.

    En toe, ‘n uur later toe die vleisies lekker sag begin word, kom vra hy my waar is die groente wat ek gesny het?

    Dit was vir my vreeslik lekker om vir hom te wys waar…

  26. Ek sien dit so voor my afspeel.
    Bwahahahaha…

    Ag ek kry jou sommer lief!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.