Papeslaai se uitdaging

November 25, 2009 in Sonder kategorie

Hmmmmm…R500 000?

Ek sal my hoewetjie laat opsny en twee spitsdak huise (een vir my en Hartman en een vir die jongeling) bou.  Hoe dak met ‘n balkon bo en ‘n teleskoop.  Die ou plaashuis sal dan afgesny wees en verkoop word…dan sal en genoeg he.

R50 000:   Wat van lugverkoelers vir die klaskamers in die skool en dan nog genoeg om die krag te betaal?   Hene mense, dan gaan ons mos kan werk!

R5 000: Bele vir klein Ezra.  Nou nie veel nie, maar darem ‘n begin.

Hoe’s daai vir ‘n spending spree?


19 antwoorde op Papeslaai se uitdaging

  1. dit klink vir my na die mees logiese een!
    lekker aand vir jou

  2. Dalk dink ek more anders, maghitta.
    Planne verander ook hier soos die wind.

  3. Dankie, Flentertjies.
    Ek gaan gou by jou kom kyk wat jy met soveel gaan doen..

  4. hoe wens ek nou ek het R50 000 gehad om vir julle te gee! ek kan net dink hoe stikkend warm dit daar by julle in die klaskamers kan word @->—

  5. Genade vrou!
    Nou praat jy….en die son skyn direk in die groot vensters in. Dis soos ‘n sauna.

  6. Berwick het gesê op November 25, 2009

    Dit klink goed.

  7. As is egter verbrande hout, Berwick.
    Om te droom is goed.

  8. Kleinman sal die groot drukkie kry sodra hy wakker word, Kokomo.
    Ek sal se dit kom van jou af.
    😀

  9. jannel1 het gesê op November 26, 2009

    Die dak met die teleskoop klink goed. Daar is hoeka so ‘n ou stukkie grond wat ek in die oog het naby Sandy Bay.

  10. Sandy Bay klink lekker.
    Wat gaan jy skoop met die teleskoop?
    Ons wil sterre kyk – soos in sterre in die hemel.
    😉

  11. Klink soos ‘n goeie ouma! Ek sal nuwe sitkamerbanke koop, van daai wat met ngunileer oorgetrek is!

  12. Hene, Tronkie, die outjie het vreeslike krampe, maar die liefde dra ek met liefde oor.
    Liefde vir die witkopp(i)e.
    xxx

  13. OOO!!! Ja,
    Ek moes daaraan geding het…mooi!

    Nou te laat 😀

  14. Drie goeie planne {-;

  15. ACER123 het gesê op November 27, 2009

    gaan hou liewer vakansie langs die see eerste Lou….lol

  16. Ja!
    Ek dink my lysie gaan beslis moet verander.
    Mosselbaai se see is my begeerte!

  17. Met wysheid kom net goeie dinge.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.