FRONS

November 25, 2009 in Sonder kategorie

Gister.

Hy het diep diagonale kewe(plooie) vanaf die begin van die wenkbroue tot die haarlyn.

Ek:  Ag nee my kind,  jy is so ‘n mooi seuntjie.  Hoekom frons jy altyd?

Hy:  Juffrou, ek kan nie help nie.  My ma se ek het so gelyk toe ek uitgekom het.

Ek moes giggel.


23 antwoorde op FRONS

  1. Shame arme kind 🙂

  2. shlwanjan het gesĂȘ op November 25, 2009

    Hahahahahaha sommige kinders word gebore met ‘n tipe voorkennis!

  3. zephur het gesĂȘ op November 25, 2009

    LOL

    Te oulik

  4. jannel1 het gesĂȘ op November 25, 2009

    Foto van die frons?

  5. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Hy’s nogals slim met al die ander dinge behalwe skoolwerk!

  6. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Sjoe, MK, jy moet hom sien as hy kwaad is!

  7. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    He is, always designing robots etc.

  8. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    hulle doen!
    Hy’s regtig ‘n baie mooi kind.

  9. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Hello, Zeppie.

  10. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Ek het ‘n foto van hom, maar ek sal dit nie hier mag plaas nie.
    Ek kan in groot bollie kom!

  11. DroomKind het gesĂȘ op November 25, 2009

    Party dae is hulle so blerrie oulik!

  12. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    As mens net al die segoed kan onthou, DK.

  13. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Ek sal hom se, therina.
    Hy sal seker weet wat dit is.

  14. Ek is ook met n frons gebore en word gereeld deur die familie herinner om nie so te frons nie! Net vit interessantheid hy’s nie dalk n kreef nie?

  15. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Net met ‘n drukkie, Flentertjies.

    Van die ma’s raak vies as ons die kinders lekkers gee.

  16. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    8 Aug – leeu
    Toe nie ‘n kreef nie!

  17. Ek het nou die dag gelees dat dit nogal algemeen in krewe voorkom en het daarna n paar bewyse daarvan gesien ook toe wonder ek sommer…

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.