Ezra slaap net waar hy kom.

November 18, 2009 in Sonder kategorie

By sy pa, die engelsman.

As dit nou nie dierbaar is nie!!!

By sy ma.

Hy is vandag 16 dae oud.

44 antwoorde op Ezra slaap net waar hy kom.

  1. dierbare kosbaarheid!!! 😀

  2. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Dis die cuteste wat ek nog gesien het, Trouby.

    Mos net ‘n ouma wat dit kan se!

  3. Dankie Lou.
    Kyk net die volmaakte handjies.Pragtig.

  4. Wat ‘n rykdom!

  5. Maghitta het gesĂȘ op November 18, 2009

    opvreetbaar, dit is te sweet, drukkie hom sommer van ons af

  6. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    hy is so kosbaar en perfek..

    (snik)

    😀

  7. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Ek sal die honde op jou sit, MK!

    Watch it.
    😉

  8. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Dit doen ek graag, Maghitta.
    Dankie hoor.

  9. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Hoop nie dis te veel liefde nie, Flentertjies.
    Hy is so soet, ons kan dit nie weerstaan nie!

  10. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Ons probeer hom klein hou, therina.
    LOL!!

    xxx

  11. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    So mooi!!
    Kyk net die lang arms..

  12. loudavisi het gesĂȘ op November 18, 2009

    Ons gaan probeer om nie te bederf nie.
    Se hoeka vandag vir die ma ek begeer dat hy respekte moet toon vir ander – dis nou na ‘n dag op skool en kinders wat so sonder respek met mens praat en opruk..

  13. Ag moeder! Dis te cute. Kosbare tye!

  14. DroomKind het gesĂȘ op November 18, 2009

    Jislaaik vriendin, so teen sy pa se hart lyk hy piepklein!
    Die baba gaan eendag een vreeslike groot biblioteek nodig kry vir al die foto albums van ouma af! 🙂

  15. katrina het gesĂȘ op November 18, 2009

    Ougat slaap hy soos ‘n paddatjie!

  16. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Julle moet abrham se stuk oor die paddas lees. Die jong dames sal moet broei!

    lol..

    Dankie Kokomo

  17. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    More CS…..hy is.

    Vandag waai die oostewind huise om hier. Sterkte vir die dag.

  18. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Ek se hoeka nou net vir die ma ons sal moet begin met die album!

    Lekker wind daar ne?
    Geniet die wind in die hare!
    xx

  19. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Anha, hy steel harte!

  20. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Hy weet as hy alleen is, Faansie.
    En hy smile as hy sy pa se stem hoor.

  21. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    lol, Katrina.
    of soos ‘n apie.
    😀

  22. jannel1 het gesĂȘ op November 19, 2009

    Plesier en vreugde kwadraat!

  23. adup het gesĂȘ op November 19, 2009

    Hulle is so pragtig as hulle so klein is!

  24. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Dit is ‘n klein mannetjie met groot hande!

  25. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Ek smile breed, Jan.
    🙂

  26. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Klein met reeds ‘n sterk wil.

  27. skermunkel het gesĂȘ op November 19, 2009

    Waar is die foto by sy ouma lou??????

  28. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Ouma is te oud en lelik!!
    HA!!

    hoe gaan dit daar bo in die koue?

  29. Daars darem niks lekkerder as so n kleintjie wat so opgekrul teen jou slaap nie… Geniet dit en koester dit vir so lank jy kan!

  30. loudavisi het gesĂȘ op November 19, 2009

    Dit is die heerlikste as hy so opkrul!

  31. zephur het gesĂȘ op November 20, 2009

    Ag moeder Ma..ag bedoel Ouma

  32. DallaSePa het gesĂȘ op November 22, 2009

    Pragtig … julle is gelukkige mense LouA!
    :))

  33. loudavisi het gesĂȘ op November 22, 2009

    Ja DsP, baie gelukkige ouma en oupa!

  34. fanjan het gesĂȘ op November 23, 2009

    Die kleintjies bly nog steeds wonderwerke

  35. loudavisi het gesĂȘ op November 24, 2009

    Dit is so Fanie,
    Die een weet hoe om harte te steel.

  36. loudavisi het gesĂȘ op November 24, 2009

    Hoop nie te fris nie, Lo-Ammi.
    Ek verlang my disnis na jou….jy moet nog kom kuier.
    xx

  37. Trakie het gesĂȘ op November 24, 2009

    Hoe week word my hart nou ….

  38. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Ek is ook mal oor die foto. Het dit al op my desktop.
    Dankie vir die inloer hier, het jou gemis,

  39. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Ja, “week” is die woord!

  40. loudavisi het gesĂȘ op November 25, 2009

    Ai, dis jammer dat dit nou met jou moes gebeur!

    Hoop dit gaan baie goed met jou.
    xx

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.