WAT MOET MENS DOEN OM…

November 11, 2009 in Sonder kategorie

‘n foto van jou gesig op ‘n posseel te kry?

wonder ek….

31 antwoorde op WAT MOET MENS DOEN OM…

  1. katrina het gesê op November 11, 2009

    Ek hoop nie hulle skep nou ‘n presedent met die posseel nie …

  2. Watse president, en wie plak nog seels?

    Ek is in die duister…

  3. Hy’s klaar daar – op die tievie!
    Nou nog op ‘n seel ook…

  4. HEHEHEHAHAHA!!!
    Jy is so flippen skerp – mooi so!!

  5. Sien jy, Fentertjies?

    Jy’s nog skerper…

  6. hutton het gesê op November 11, 2009

    Kill Julius 😉

  7. Wou sê net sodat almal jou gat kan lek… maar oom Flenters het my weer voorgespring! 🙂

  8. Sonel, ek dink dis belaglik..
    Ja, wie gebruik nog seels..ha!

  9. Dit gaan moeilik wees, Faansie.
    Sal dit maar laat verbygaan.

  10. Zeelia het gesê op November 12, 2009

    Is jy ernstig ?? 🙂 Consider the postage stamp, my son. It secures success through its ability to stick to one thing till it gets there. — Josh Billings (1856-1950)

  11. Only till it gets there..
    Dan is dit asblik toe.

    😀

  12. hallo Lou sy het die tafeltjies los gekoop by Game dit is ‘n soort ‘extension’ vir die stoeltjies se sy. Lekker naweek vir jul

  13. Dankie, Maghitta
    😉

  14. MMmmmm … ja LouA! Ja!

  15. Hulle sal hul asems wegskrik – so liewer nie!

  16. So maklik, therina.
    Ag nou is dit nie meer ‘n uitdaging nie!
    Dog mens moet stort en president word, ens..

  17. More, Lewies
    🙂

  18. Nie eers dit nie, Kerneels!!
    😀

  19. Dag Ouma Lou.
    Ek sal die naweek met Nelson praat, miskien kan hy jou gesig op ‘n posseel kry.
    Geniet die naweek.

  20. Nog een maand, Koko!
    Lekker naweek vir jou ook.
    xx

  21. 😀 Dankie Fernand, ek het geweet dat jy ‘n plan sal maak…

    (Vir die wat nie weet nie, Nelson Mandela en Fernand is boesem pels)

  22. Man … wat ek gedink het en nooit geskryf het nie … ‘Hou van stort …’

  23. Is mal oor stort, DsP.
    Nou wat moet ek nou doen?

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.