ONDERWYS

November 9, 2009 in Sonder kategorie

Ek lees by CreamSoda oor die veranderinge in die onderwys.

Het so uitgesien na een jaar waar ek kan vakansie hou sonder die spanning en ure se beplanning. 

Die eerste jaar van “Mypale” is amper oor. Dog alles is nou mooi in plek.

Sug….

Ek het besluit:

Ek gaan shutupmyface en gowiththeflow

Daar is buitendien nou ander dinge in my kop.


36 antwoorde op ONDERWYS

  1. Dis die kort-kort verandering in die onderwys se skuld dat alles platval, Leon.

    Almal is onseker en hap bubbles…

  2. More 10A.

    He ‘n lieflike dag!

  3. Ek het eenmaal die boek gelees..Lig verdring die Duisternis..en daarin het die Satan ‘n land oorgeneem deur sy onderwys en koerante oor te neem..deur aanhoudende veranderinge het hy dit reggekry..hoop nie dis wat hier besig is om te gebeur nie?

  4. katrina het gesê op November 9, 2009

    More Vriendin. Een voordeel van die onafhanklike skole is dat ons so ‘n bietjie kan aanpas wanneer ‘iedert woelt om verandering’. Die kat eers uit die boom uit kan kyk. (Ek moet nog Cream Soda se inskrywing gaan lees). Maar ek HOOR jou, want ek weet hoeveel keer is daar iemand doer ver in ‘n kantoor wat al lankal vergeet het hoe dit is om in ‘n klas te staan en dan besluit ‘n ding moet sus of so gedoen word. Ek self kan ook teoretiseer, maar of ‘n mens dit in die praktyk kan toepas, is ‘n ander storie….

  5. Katryn, dis seker al lankal so.

    Ai tog!

    Ek gaan die boek soek.
    Dankie

  6. Daar is iemand hoog op wat na onnies geluister het, Katrina.

    Katryn se kommentaar hieronder is ontstellend en waar.

  7. Kelly, ons hoop!
    Hoop nie ons hoop is hopeloos nie.

  8. Dis baie insiggewend..Tim La Hay is een van die skrywers..Baie insiggewend in hoe Satan te werk gaan..

  9. Ouma sppel seker te lekker pop om haar aan ander dinge te steur. Hoe gaan dit met die kleionding Lou?

  10. Gowiththem flow? Nooit, dis verseker om saam indie afgrond van Arika inte gaan. Mense soos jy maak so groot verskil, juis omdat jy nie saam met die flow gaan nie.

  11. zephur het gesê op November 9, 2009

    Ja net as ‘n mens iets gewoont is dan verander dit…

  12. Hy slaap te veel, Spook!

  13. Ek sien wat jy bedoel, so met die vinger in die lug!

    Se groete vir die oupa daaikant.

  14. Ek bedoel, Boerseun, dat ek met die departement sal saamstem. Ek is moeg gefight – dis soos poep teen donderweer.
    My siening tel GLAD nie.

    Hulle se en ek doen en dis dit!
    Ek leer in elk geval die kinders soos ek glo reg is.

  15. Zeppie, ons is nog nie eers gewoond aan die Milestones nie!
    Nou wag ons alweer vir die nuwe.

  16. Dankie, Sonel.
    Ek maak so..
    😀

  17. Mooi dag vir jou ook, therina.
    xx

  18. eks seker jou dogter is bly die knaap slaap so lekker.

  19. Ek gaan keer by die grootword!!

    😉

  20. Mooi vir jou LouA

  21. ek wens net die onderwysdepartement wil onthou dat sommige kinders se ma’s blonde is! ek kan self nie meer byhou nie 🙁

  22. Trouby, die take mag eintlik nie huistoe gestuur word nie. Kinders is veronderstel om dit in die skool te doen. Anders kry die ma’s die punte….maar helaas, die tyd is te min.

  23. Ja nee, Paljas – die onderwys hou ons op ons voete!
    xx

  24. jannel1 het gesê op November 10, 2009

    Iewers gelees iemand wil eksamens ook wegvat.

  25. Eksamens is al meestal weg, Jan.
    Smaak my hulle wil dit nou weer terugbring.

  26. Jis, dankie!!!

    Ek wou se, want UGO is veronderstel om net die individu te bevoordeel. M.a.w. geen kompetisie nie – so prysuitdelings ens. is/was ook “eintlik” van die mat af.

  27. Hopelik is alles weer piekfyn teen die tyd dat julle pienkvoet die skoolbanke aandurf!

  28. Lisa, pienkvoet in die skool
    Ek glo nie!
    Ek sal homeschool as ek nog gesond en sterk genoeg is. (Dink ek solank)

  29. Dit sal vir die kinders great wees!

    Dis dan nog net dissipline wat maar kan verander, (strenger word.)

  30. Hoop die ander dinge is goed wat jou laat smile! As dit is, ja, konsentreer dan op hulle! 🙂

  31. Dankie, vriendin
    🙂

  32. Liani, kinders laat my smaail.
    Veral die kleintjie.

  33. hallo Lou
    jong ek het vir haar die pot-stoele by Reggies in jhb gekoop maar waar sy die tafeltjeis gekry het moet jy gou byhaar vra sy blog onder twin-trouble hier by ons ek sal haar ook gou mail en vra

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.