Ezra 5 dae oud

November 7, 2009 in Sonder kategorie

Ezra se huis staan einde se kant toe.

Ezra, ds, opvoeder, prof?

Who knows?

Ouma se liefling..

You can’t blame me….

51 antwoorde op Ezra 5 dae oud

  1. My wereld Lou, sit ek en slaap deur al die opwinding, vreeslik geluk!!!! Hy is pragtig!!!

  2. Kyk net die mondjie..awwwww.Hy is te prastig Ouma Lou.

  3. rosa02 het gesê op November 7, 2009

    daai bekkie wil gesoen wees!! Baie geluk ouma!! Welkom by die klub van oumas wat met kleinkinders spog … lol …

  4. Geluk! Nuwe dimensie in jou lewe!

  5. Cannot blame you, indeed!
    🙂

  6. jannel1 het gesê op November 7, 2009

    Die derde mooiste man in SA (na Twakkies en sy pa).

  7. Crazee, 🙂
    Sweet ja!

  8. Ek maak so, therina.
    Hene, vrou, ek wil nie he hy moet so vinnig grootword nie.

  9. Monica, hy is Hoop jys nou ingerig en knus in jou blyplek.
    xx

  10. Sonel, ek is net dankbaar ek kan nie nou kinders kry nie – en dankbaar vir oumawees.

  11. Ek spog al te graag met ander se kallers!

  12. Ag, MK. Hy rek en strek en point graag.
    En die gesiggie verander elke keer.

  13. Dankie, Martie.
    🙂

  14. Sien, so word dit gedoen.
    Kort voor lank is dit jou beurt..
    😉

  15. Ek stem saam, Jan

    😀

  16. jannel1 het gesê op November 7, 2009

    *formele buiging en gooi my gewrigte so skewerig tadaa op*

  17. Gharki het gesê op November 7, 2009

    Hy is pragtig!

  18. moffie maar man?

    O lolllla 😀 😀
    jy laat my giggel

  19. Ek hoop so Murphy!

  20. pasella het gesê op November 7, 2009

    Kyk hoe tjek daai klong die wêreld uit! Hy moenie bekommerd wees nie, Ouma Lou sal sorg!

  21. ACER123 het gesê op November 8, 2009

    hallo Lou…ek stem verres te min…gaan dit nog goed?

  22. Geluk Flentertjies!

    Jy’s ‘n geseende man.
    Die outjie hier slaap hopeloos te veel na my sin 🙂

  23. Ouma sal, Lewies.
    Oupa ook…

  24. Gaan BAIE goed, soos jy kan sien..

    Ek is nog lekker vies vir jou, maar toe maar…

  25. Hy is skatlik Lou!
    Ek dink hy gaan eendag ‘n regter word 🙂

  26. Die eerste foto van hom laat my dink aan een van ons vorige presidente – so met die vinger in die lug!
    😀

  27. Anha, hy slaap te veel!

    Ek handjies klap en Geogy Porgy deur sy slaap, en af en toe smile hy in sy slaap en ek WEET dis net ‘n wind…ha!

  28. AG CUTE! Geniet hom!

  29. Die huis het mooi aangekom, en Ezra is ‘n pragtige baba! Daardie ogies lyk klaar baie intelligent…ek dink hy sal kan word NET wat hy wil.

  30. Dankie CS

    Ons geniet hom baie.

  31. Ons het nog een week om die huis binne klaar te kry, Joanna. Sal maar sien hoe vinnig ons binne kan skoonmaak.

  32. 🙂 jy het vergeet van sparkie.

  33. adup het gesê op November 9, 2009

    Hy is te dierbaar vir woorde.Lekker speel!

  34. N sparkie = Elektrichian

  35. neirac het gesê op November 10, 2009

    Jinne, maar hulle move met daai huis – sal definitief daardie bouers se nommer wil hê!

    Ouma se liefiedief begin nou al hoe meer soos ma lyk! Te ougat!

  36. Hy lyk beslis soos sy ma en sy ma lyk soos ek.
    HA!!!

  37. Natuurlik!!!

    lolllllaaaa

  38. Ag, Annemari, hy is so so so dierbaar!
    Dankie vir die inloer..

  39. Net as die tyd reg is, sal hy daar wees!

    Glo my..

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.