OUMA LOUA HIER!!

November 2, 2009 in Sonder kategorie

Ezra is 4:25 vanoggend gebore.


Hy’s die mooiste, cuteste baba ooit!


Ma en seun is gesond en gelukkig.


Ouma Loua is MOEG!!


36 antwoorde op OUMA LOUA HIER!!

  1. jannel1 het gesê op November 2, 2009

    GELUK EN VOORSPOED!!!!!!!!

  2. katrina het gesê op November 2, 2009

    Baie geluk! Ek is seker Ezra gaan sommer baie vreugde en plesier vir almal van julle verskaf.

  3. Baie, baie geluk Ouma! Ek hoop die kleintjie bring sommer ‘n hele hoop sonskyn in julle lewens. Geniet dit!

  4. louisna het gesê op November 2, 2009

    Hulle se die derde geslag toor met jou gedagtes en gevoelens. Baie geluk en sterkte. Moenie te veel bederf nie

  5. Trakie het gesê op November 2, 2009

    Jissie, geluk jong! Die moeg sal mettertyd weggaan, maar die trots sal altyd bly staan 🙂

  6. dinkweer het gesê op November 2, 2009

    Ouma Lou,
    Ek vermoed dit is ‘n groot gebeurtenis in elke ma se lewe om die “ou-” voor die “-ma” te kan skryf. Geluk ouma! Is jou rug al koejawelvry?

  7. Baie geluk met die kleinkind, weet nou nie of ek moet se mag daar nog baie wees nie, maar dra maar ons gelukwensinge aan jou dogter ook oor.

  8. Baie geluk! Mag die jongeling vir julle gesin groot vreugde bring!

  9. zephur het gesê op November 2, 2009

    Geluk Geluk Ouma

  10. zette het gesê op November 2, 2009

    Baie geluk! Eerste kleinkind neem ek aan? Geniet elke oomblik!

  11. gidivet het gesê op November 2, 2009

    Baie hartlik geluk aan Ouma, Oupa en draer se gesin

  12. Gefeliciteerd met die kleinseun ouma Lou.
    Ek wens die ouers en grootouers baie geluk met Ezra.

  13. adup het gesê op November 2, 2009

    Baie geluk, mens speel vreeslik lekker met hulle,as hulle moeilik raak kan jy hulle vir mamma teruggee.Hulle is te dierbaar!

  14. baie geluk! dit voel soos net nou-die-dag dat jy geblog het oor die ontdekking van die swangerskap. tyd vlieg darem. geniet hom!

  15. ezile het gesê op November 2, 2009

    Hoera hoera hoera! Ek is so bly alles het goed afgeloop en my gelukwense aan ‘n ieder en ‘n elk wat dit verdien. Geniet elke oomblik Ouma!

  16. BAIE DANKIE al my geliefdes hier in Blogville.
    Dankie vir die 9mde se saamdra en uitsien.

    I LAAAAAV u all.

    Ek het nog nie kans gehad om die foto’s af te laai nie.

    Onthou Ouma het laasnag nie geslaap nie, en kom sopas van die skool af.

    Dis ook besoektyd, gaan hulle sommer huistoe bring.

    Sien later.

  17. Baie geluk! Hoe gaan dit met dogter?

  18. Baie geluk Ouma Lou!

  19. Sy se NOOIT OOIT weer nie!

    Sy’t vir arme Eva gevloek dat die see haar nie sal kan afwas nie….

    Maar sy’s gelukkig en verlief op haar smurfie.

  20. Alles is onder beheer, Annemarie.

    Die bouery kom baie mooi aan.

  21. Ezra, ‘n naam so uit die Woord. baie geluk en mag hy jul net tot vreugde wees.

  22. Baie geluk! Mag hy wonderlike vreugde bring vir julle hele familie!

  23. Dankie Boerseun…die naam is so spesiaal.

  24. Dankie aardsmoeder.

    Dis mooie woorde!

  25. Li-an.a het gesê op November 6, 2009

    Baie baie geluk ouma. Jy gaan hom so geniet want dit is die wonderlikste iets wat met mens kan gebeur.Mag hy vir julle net vreugde bring.

  26. Dankie , Tanet!

  27. alispuy het gesê op November 13, 2009

    Baie baie geluk met die oumaskap! Mens kan ook nie jou rug draai nie, dan verander alles hier in blogland!

  28. alispuy het gesê op November 13, 2009

    O ja, en natuurlik is Novemberbabas wonderlik – ek is dan self een!

  29. Ons skerpioene is die beste!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.