Pampoene
Augustus 3, 2009 in Sonder kategorie
Die draer van klein Ezra, my kleinseun wat in November die lig sal sien, het laasweek een pampoen aan die een kant gehad.
Toe steek sy haarself aan en nou het sy PAMPOENTJIES aan altwee kante.
Vreeslik ongemaklik en is tans housebound en freeking gefrustreerd.
Mag ook nie medikasie gebruik nie.
SHAME!!
Die dr reken dis ok en sal die kleintjie geen skade doen nie.
Onlangse kommentare