Nou wat nou?

Augustus 20, 2009 in Sonder kategorie

Letterdash is stupid

Behalwe dat my blog steeds krimp, het ek skielik geen kommentare nie.

Dit wys nou kommentare van April af, maar as ek daarop kliek, dan se dit GEEN KOMMENTARE

Nie een flippen kommentaar op enige van my skrywes nie!

 

Ek is ‘n LOSER….

 

HA!!!

40 antwoorde op Nou wat nou?

  1. Lou, moenie worry nie, myne is net so simpel.

    In Namakwalands (en ek haal ‘n karakter aan): “Hierrie gamors maak my h*lhare taai!”

  2. Is so Flentertjies, en ek trek altyd na die rook toe – smaak dit my!

  3. Hierdie mense se:
    Dit maak hulle gathare grys, Liekie.

  4. Hi Therina, dis lekker om van jou te hoor daar in die verre noorde.
    Kuier julle lekker?

  5. pasella het gesê op Augustus 20, 2009

    Ek het net die teenoorgestelde ervaring gehad–kommentare wat nie op die ou stelsel wou oopmaak nie, flêr toe en masse oop op Lettertrash! En sulke nice kommentare waarop ek graag sou wou antwoord, maar na maande is dit seker mosterd na die maal.

  6. dis ‘n erge gesukkel……ek voel ook bietjie gatvol

  7. Dis presies wat hier gebeur, Lewies.
    Maande gelede se kommentare wat ek nie kan oopmaak nie!!

    dis ‘n gemors, se ek jou..

  8. Monica, my slim vriendin.
    As jy gatvol is, dan is die koel deur die kerk!!

    BASTA….

  9. Dieselfde het met my gebeur, en toe ek Penny daaroor inlig het sy weer een of ander simpel verskoning gehad, wat nie sin maak nie!!

  10. … en ek kan NOOOOOOOIT met my 1ste probeerslag kommentaar los nie, moet altyd eers weer uitgaan en enige blog vir die 2de keer access!!

  11. LOL, sorry dit help nie!

  12. Ek kla en kla MK.

    Niks verander nie.

  13. Dotjie, ek voel nou spesiaal dat jy 2 keer moes uit en ingaan om hier te kommentaar!

    Ai, sterkte.

  14. Kelly, iemand het blykbaar vir haar iets gese, maar ek worry glad nie…sy is seker net oorbeskermend soos ek gaan wees oor my kleinkind.

    Kry egter die kind so jammer.
    Lekker naweek.

  15. hutton het gesê op Augustus 21, 2009

    Send an email to Alistair to complain
    [email protected]

  16. Ha! Kommentaar!!!! LOL

  17. Ha! Kommentaar!!!! LOL

  18. adup het gesê op Augustus 21, 2009

    Hy sluk hulle seker in….

  19. gaan goed hier, Mike.
    Is mos Vrydag!

  20. Thanks for the hint, Hutton

  21. Safrican, Ja, HA!
    😀

  22. Kriek, hy’s ‘n letterabsorber!

  23. Annemarie, ek moet nou twee keer oopmaak om hier kommentare te sien.

    Thanks vir jou ondersteuning

  24. Toemaar, ons is nog lief vir jou!

  25. Dag Lou.
    Die ou versie was baie beter, min problemen.
    Jy is ‘n slim Meester so jy sal dit regkry.
    Geniet die naweek.

  26. Nooit … jy issie Antie!!

  27. Ag dankie tog, Janklaas.
    😀

  28. More Fernand.

    Slim is ok, maar nie slim genoeg nie.
    So lyk dit my.

    Lekker naweek vir jou ook.

  29. Kelly, as mens eers weet voor jy die kind in jou klas kry, sal dit baie beter gaan. Mens kan egter ook nie elke kind individueel hanteer nie.

  30. waa was JY gisteraand, jy sou dit effe gelike het dink ek

  31. Waaa was jy? julle?

    Moet ek groen raak?

  32. meltm het gesê op Augustus 24, 2009

    Lou, ek het al jou probleme vanoggend gerapporteer aan 24.com. Hopelik sorteer hulle die gemors dadelik uit. Dankie vir jou geduld.

  33. Ek praat niks. Stilbek is ‘n heelbek. Maar ek het ook nie baie goeie opinies oor Letterdash nie.

  34. Doppertjie, jy’s sooooooo cute!!!

    Dankie…

  35. Jy’t die regte houding, Kerneelsie!!

  36. druk die “herlaai kommentaar” pyltjies, dit werk ook!

  37. Hi Lo-Ammi…
    Dit gaan baie goed.
    Het die naweek van jou gepraat met ‘n blogger.
    Net baie mooi en stunning goed –

    Wonder hoe dit met jou gaan?
    xx

  38. Silly, ek het nou gesoek en gesoek.

    Waar is die herlaai pyltjies?

  39. Kommentaar … kommentaar … kom in … kommentaar …. 🙂 Dis stunning netbalbaan daarbo!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.