Die oproep
Augustus 19, 2009 in Sonder kategorie
Lui my sel.
Dis ‘n kind in my klas se ouma.
Dit eindig met die volgende Namakwalands:
“Jy sal jou d#se nuwe broek [email protected] as ek met jou klaar is”
Plus nog en nog en nog…en ek het nie ‘n cooking clue waaroor dit gaan nie.
Sy het so geskree dat ek die foon moes weghou – en toe se my seun – Ma druk dood!
Toe druk ek dood
hutton het gesê op Augustus 19, 2009
eish!
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Yep, Hutton.
Wonder if i’ll sleep wondering.
DallaSePa het gesê op Augustus 19, 2009
Aaagh wat LOUa … ons is lief vir jou … laat weet as ons moet kom help verdedig!
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Ek probeer Flentertjies.
Net vanmiddag spog ek by Hartman dat die ouers te bang is vir my om my aan te vat, want ek het NOOIT probleme met hulle nie.
Nou sien jy nou wat kom van brag!
🙂
Angelor het gesê op Augustus 19, 2009
Ag toemaar Lou,.. dit was n verkeerde nommer!
dinkweer het gesê op Augustus 19, 2009
Praat Namakwalanders dan so met ‘n onwerwyser? Moet iewers fout wees?
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
DsP, bring jou plofstof saam
OK?
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
I wish, Angelor!
Lekker om nou daaroor te kan giggel..
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Ek ken dit ook nie, Dinkweer.
Het nog nooit so iets gehoor nie.
Wys jou net, hulle is oral..
icysparx het gesê op Augustus 19, 2009
Klaaaasie tannie, daai. Hoop jy’s nie te erg getraumatiseer nie, Lou!
Gharki het gesê op Augustus 19, 2009
Bly jy het doodgedruk. So ‘n onbeskofte *&$^@#@^ ! Dis regtig nie nodig dat ‘n mens se lewe ontsier moet word deur sulke onbeskofte mense.
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Is ok, Flentertjies.
Ek is nou kalm
Sal more hoor wat eintlik agter alles is.
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Ja, dankie Ffion
Die geheim is om eers te kalmeer en tyd te neem om te oordink.
Die kind is so soet en ek kan net nie dink wat ek aan die siel gedoen het nie!
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Het bietjie navraag gedoen en toe verneem sy’s erg oor die kind – ek sal ook wees, as my kleinkind daar is.
Maar mooi netjies en diplomaties
Sien jy, Liekie
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
Gharki, hierdie mense is ROF!
Ons gewese Bolanders ken dit nie.
Ons sal oorleef – whatever..
loudavisi het gesê op Augustus 19, 2009
O Kamma, ek sal NOOIT reageer op so ‘n oproep nie. Om terug te praat is om laag te daal.
Ek is te snobisties..hehe
loudavisi het gesê op Augustus 20, 2009
Ek kan nie wag om te hoor wat aangaan nie.
Ek het die ma gebel en die weet ook nie!
Ek weet net die kind is baie soet en stil en ek sal haar nooit skade aandoen nie.
Is onskuldig – dink ek..
Maar dankie!
rykiemarlet het gesê op Augustus 20, 2009
Soos die Skotse gesegde se: “there is none as queer as folk”
Hoop dit gaan goed met jou.
adup het gesê op Augustus 20, 2009
Die antie is seker baie kwaad oor iets…?
Joanna Graham het gesê op Augustus 20, 2009
Jammer dat sy nie maar kon kommunikeer wat haar sooo [email protected] ontstel het nie! So gaan dit met party mense. Hulle probleme word nooit opgelos nie want hulle RAAS*%[email protected]#!! te veel.

VirMyLiefling het gesê op Augustus 23, 2009
Sjoe! Dit spreek boekdele van sulke mense!
loudavisi het gesê op Augustus 23, 2009
Ek giggel reeds, Leon.
loudavisi het gesê op Augustus 23, 2009
Dankie Lappop.
Ja dit gaan baie goed.
Ek het steeds nie gereageer nie.
Sy moet my maar kontak en weer vloek of iets…
loudavisi het gesê op Augustus 23, 2009
Liegstories, Kriek.
Ek pik blykbaar op die kind – so se die skunnige skinderaars.
loudavisi het gesê op Augustus 23, 2009
Ek weet van jare se ondervinding dat as dit sleg gaan by die huis, word die skuld op die onnies en die skool geplaas, Joanna.
loudavisi het gesê op Augustus 23, 2009
Ja, dit doen!
en die arme kinders ly daaronder….sjoe!