HA!

Augustus 14, 2009 in Sonder kategorie

Die draer en die engelsman is sopas huistoe.

Se Hartman tydens ete:

Moenie waaaary nie, ek sal Ezra in die dag oppas.

Se die draer:

Nou moet ek eers waaary.

Sy eerste woorde sal seker wees,“It’s [email protected] unbelievable.”

Se ek :

Ha!

35 antwoorde op HA!

  1. bwahahahaha! my oorlede pa het geglo ‘n kind kan eers ordentlik praat as hulle daardie eerste vloekwoord kan sĂȘ ;D

  2. LOL! sorry Neirac, maar ek wil my doodlag as ons so hakkel en eggo ;D

  3. ek wil my doodlag as ons so hakkel en eggo ;D

  4. DroomKind het gesĂȘ op Augustus 14, 2009

    Met juffrou ouma Lou in die huis?
    Not a [email protected] chance! 😉

  5. aha ha, hier kom groot pret!!

  6. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Ek ook, Trouby.

    Ek ook, Trouby.

    Ek ook, Trouby.

  7. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Neirac, jy weet mos!
    🙂

  8. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Ek dink ek moet uit Namakwaland uit trek voor klein Ezra opdaag.

    Of vloek almal oral eweveel?

  9. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    DK, Ouma Lou gaan nog baie lank skoolhou,
    Gaan nou nog 7jr wees. Die pensioen wortel lyk al hoe mooier en lekkerder.

  10. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Monica, ek hoop !
    xx

  11. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    DsP, Die draer is skerp met die tong!

  12. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Drie weke later is die draer nou gesond, Kelly.

    Dankie tog!

  13. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Hi Dotjie
    😀

  14. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Hutton: 😀

  15. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Hy gaan GROOT skrik!!
    LOL!!!

  16. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Hello Flentertjies..

  17. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 15, 2009

    Annemari, hoop nie te veeltalig nie!

    😀

  18. boerseun1 het gesĂȘ op Augustus 16, 2009

    Eks nie seker waaroor alles gaat nie, maar byt vas. groete

  19. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 17, 2009

    Hello Boerseun.
    🙂

  20. Jislaaik ek het die nou baie gelaaaik hoor!!Genuine!!Ha ha ha

  21. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 17, 2009

    Ai Stieni, jy was lank weg.
    Of was dit die probleme met die lettercrash besigheid dat ek nie jou blog kon kry nie?

  22. Ha! Ek;s nie skerp genoeg nie!

  23. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 19, 2009

    hello Joanna.

    xx

  24. icysparx het gesĂȘ op Augustus 19, 2009

    hie hie hie…

  25. loudavisi het gesĂȘ op Augustus 19, 2009

    liekie 😀

  26. DallaSePa het gesĂȘ op Augustus 19, 2009

    ha-LOU! Skryf weer biki … seblief!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.